Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella's Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreiner-straat 57, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stella's Gem bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Hillcrest, Kimberley. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby Gariep- en Lenmed-hospitaal, asook verskeie restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Estie L
5.0
Beslis moeite werd. Was skoon en netjies. Het baie lekker gebly by Stella's Gem.
Feb 2025
Joelene V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik mooi en baie skoon. Baie lekker gebly, baie mooi skoon en waarde vir geld.
Des 2024
Tanja K
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Naaste aan jou huis sal jy nie kry nie, pragtig, kwaliteit meubels, linne en baie modern, ten volle toegerus.
Des 2024
Maritza M
Saam met lewensmaat
5.0
Goed ingerig, skoon, en baie netjies. Ons het gereis vir 'n mediese prosedure by die Gariep Mediclinic, en hierdie Gem is werklik net om die draai. Al...
Sien meer
Nov 2024
Tracey S
Besigheidsreis
4.4
Clean, friendly, safe. A very pleasant stay, with a welcoming and friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Schreiner-straat 57, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Stella's Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreiner-straat 57, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9ff0a760eae67f7fc13841cda5eb63a51e4b743164b442c83903461520885d2721966003a72419e3a729dea16937e27f3b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 57 Schreiner Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7593531 24.7362395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang