Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenberg Guest Unit

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Knus juweeltjie. Heerlik gebly! Hope onverwagte bederfies daagliks. Als wat jy dalk kan nodig kry in dié woonstel! Niks te veel moeite vir Uanita nie. Beveel dié verblyf aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandisa S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Warm, welcoming, caring hosts and I will book them again. Very good and the snack every day was the cherry on top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Thank you very much, Mandisa! You are most welcome, and we hope to see you soon again. All the best with the studies.

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Huislike, vriendelike, netjiese, gasvrye verblyf. Heerlik gebly en is lekker bederf met ekstra goedjies! Dit is ons tweede keer wat ons oorbly en dit is elke keer net 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Juweel in Stellenberg. Uitstekende gasheer wat nie genoeg vir ons kon doen nie. Puik kommunikasie en pragtige eenheid, ons sou niks verander nie. Baie dankie vir 'n wonderlike kuiertjie, sal julle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfect home away from home! Ek het heerlik gebly in Uanita se pragtige, goedtoegeruste eenheid. Die plekkie is deel van hul huis (gemeenskaplike ingang), maar ek het totale privaatheid gehad. Uanita is die 'ultimate' gasvrou; sy maak seker dat elke moontlike behoefte aangespreek word. Dit was so lekker om saans na 'n dol dag tuis te kom en 'n sjokolade op die kussing te vind en ander eetgoedjies om aan te peusel. (Haar karringmelkbeskuit is die beste!) Dis iets wat ek glad nie verwag het nie en is beslis nie standaard by soortgelyke verblyf en teen hierdie prys nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absoluut wonderlik. Ons het absoluut heerlik gebly. Die gasvrou is ongelooflik gasvry en vriendelik en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Skoon netjiese ruim woonstel. Vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon, en gerieflike verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker gebly, bederf met snapperye, skoon, baie netjies, en baie gawe eienaar. Eienaar van die gastehuis is baie gaaf, baie behulpsaam en het ons lekker bederf met al haar snapperye wat sy daagliks vir ons in die kamer gelos het. Die kamer is baie skoon en lieflik uitgestal en teen 'n baie goeie prys. Sal enige tyd weer soontoe gaan, hoogs aanbeveel deur my en my eggenoot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Baie dankie, Petrus en eggenoot! Dit was lekker om julle te huisves terwyl julle gewerk het in die Kaap. Ek is bly julle het lekker gebly en dat julle die bederfies geniet het. Dankie vir die mooi resensie. Ek glo dat ons so veilig is as wat ons kan wees in SA en is gelukkig om in 'n baie goed gepatrolleerde buurt met kameras en aktiewe buurtwag en responsbeheer te wees, met geen insidente by ons woning tot dusver. Nogmaals dankie en hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Lindy E
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Home from home - attention to detail much appreciated. The host went out of their way to make me feel welcome and at home. I really appreciated the little personal touches - shampoo and conditioner in the bathroom, a chocolate on the bed every evening. It felt like home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
1 nag
3.8
Mrt 2024

Skoon, netjies. Die plek is baie skoon en netjies. Jy moet by die eienaar se huis ingaan om by die woonplek in te gaan. Ons kar het buite (sonder 'n hek) gestaan. (Effens vreemd vir Limpopo mense wat alles moet toesluit). Hierdie was die enigste plek waar ons al ooit geslaap het waar ons moes betaal om die kamer skoon te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Hallo Lianie, Hoop julle bootreis was lekker. Baie dankie vir jou terugvoer en julle verblyf, maar ek wil graag 'n paar goed aandui en asb korrigeer. Ons het tot dusver nog amper deurlopend uitstekende 5 ster resensies gehad - lees gerus ander resensies. Dit word ook duidelik op ons LekkeSlaap profiel aangedui dat die eenheid deel van die hoofhuis is. Parkering word ook duidelik aangedui as van die straat af, maar nie agter 'n toesluithek nie. Daar is wel 'n toesluithek, soos ek vir gaste met arrivering in kennis stel, maar dit is jul keuse om daar te stop, al dan nie. Dan is die ligging van die eenheid iets wat geografies vas is en gaste self na moet kyk in terme van waar hul wil wees - adres word op die profiel aangedui. Ons is egter wel naby aan verskeie winkels, Tygervalleisentrum, restaurante en maklik toeganklik tot hoofpaaie, asook in 'n gepatrolleerde, rustige en goeie woonbuurt. Ons skoonmaakfooi is al vir lank geïnkorporeer aangesien was van beddegoed en skoonmaak van hoogstaande gehalte is, maar ook kostes dra, al is dit soos vir jul, vir slegs een nag. Die skoonmaakfooi word aangedui in die kwotasie en gaste is dus vooraf bewus hiervan. Gaste word ook bederf met vele ekstras, soos vars melk, sap, joghurt en muesli, waterbotteltjies en ander snoepgoed, asook 'n toegeruste 'noodhulp houer' en badkamerbenodighede. Die volle skoonmaakfooi word nooit vir een nag verblyf gehef nie, maar gaste kry steeds al die voordele. Ek sien wel dat jy besef het dit is waarde vir geld, daarom die 5/5 erkenning hiervoor. Ek weet dat ons eenheid van hoogstaande gehalte is en ons het vele gaste wat gereeld terugkom en baie gelukkig is. Hoop julle is veilig terug in Limpopo. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Uanita/Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 346 per nag, vir 4 mense 106 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang