Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenberg Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 124

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 124 resensies vir Stellenberg Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Gemaklik en sentraal.

Ons het oorgebly vir 'n rugby naweek in die Paarl, ligging is gerieflik om al die mooi plekke te tref in 'n relatief klein radius.

Jacqueline M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M

Lovely.

We had a great stay at Stellenberg Lodge. Our accommodation was beautiful, the room is spacious, clean and beautifully decorated. The lodge is located in a lovely quiet area. We were well received by the owner. He is very friendly and helpful and provided an overview of the area, i.e. local shops and nearby the lodge.

Nicolette O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette O

Baie gerieflik.

Heerlike plekkie met alles wat jy wil hê.

Truida C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida C

Alles wat nodig is, is daar.

Pragtige, skoon plek.

Eddie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

Huislik, gemaklik. Lekker!

Dit is nie gewoonlik maklik om 'n oornagplekkie 5 sterre vir alles te gee nie, maar in hierdie geval was dit. Perfek geleë om enige van die Noordelike Voorstede te bereik, nie te ver van Blouberg se kus af nie en naby genoeg aan die N1 of R300 om maklik te kan rondbeweeg. Lekker stil area, veilige parkering, gemaklik ingerig en met 'n gasheer en gasvrou wat moeite doen om te verseker jou verblyf is perfek.

Malcom B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcom B

It was lovely and worth the price.

It was quiet and peaceful. The flat was very spacious. It is centrally located for the purposes of traveling to other towns. The only suggestion I have is perhaps a washing machine.

Izak V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Jul sien my weer!

Het baie lekker gebly, skoon, netjies en in 'n veilige gebied.

Liesel L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel L

Beautiful view, safe environment.

The location was central. The place was neat and tidy. I was greeted by a very friendly host. The place was very secure.

Anton Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton Z

Puik.

Baie goeie ligging en gasheer is puik.

Wilhelm & Jackie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm & Jackie B

Lieflike oornag-stop en ons is op kort kennisgewing geakkommodeer.

Ons het regtig lekker geslaap.

Sandra B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B

Baie oulike en skoon plekkie naby aan Kaapstad.

Ek en my man het vir een nag oorgebly. Baie mooi area en goeie nagrus gehad.

Zuria L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zuria L

Uitstekend.

Baie netjies en gerieflik. Sal die plek beslis aanbeveel.

Dwain D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwain D

Lekker gerieflik.

Het lekker gebly. Oulike eenhede. Was net soms nie warm water nie, maar dis dalk omdat die meeste van die ander eenhede ook dieselfde tyd warm water gebruik het. Eetgeriewe was nie 100% skoon nie. Die sker in die laai het kos op gehad, maar verder geen klagtes. Beddens, badkamers en alles was mooi skoon.

Marita G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita G

Heerlik!

Baie lekker gebly - moes sport bywoon by Stellenberg Hoërskool en kon sommer stap na die skool. Ideaal! Sal aanbeveel vir gaste. Net klein aanbeveling - die handdoeke is baie klein en dalk tyd vir nuwes. Skottelgoedseep in die eenheid sal ook van waarde wees. Die trappe na die slaapkamer was nie 'n probleem vir ons nie, maar moet dalk net genoem word vir toekomstige besprekings - kan 'n probleem wees vir sekere inwoners. Alles is verder perfek!

Gideon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon V

Oud en kort aandag, stoele baie ongemaklik.

Geen aircon of koffie. Kamer in 'n gat.

Jackie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Besides the above we had a pleasant stay.

We had a comfortable stay. However, it would have been nice to have a small supply of tea/coffee/sugar/milk upon arrival. I do understand it was self-catering; we did stay at other self-catering units and these were provided. After a long journey, having this available is welcoming. As we had booked for 4 adults, it would have been appreciated to have 4 glasses instead of 3 and 4 mugs instead of 3. Apart from this, we were happy. We were instructed to keep the unit clean; however, no cleaning materials (broom, dustpan, etc.) were provided.

Madrie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madrie P

Lekker en rustig.

Baie nice stil area en onafhanklike eenhede. Goeie WiFi en DStv. Netjiese eenheid en veilige parkering. Was 'n plesier om daar te oornag.

Thew V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thew V

Uitstekend. Baie netjies en skoon.

Uitstekend. Baie netjies en skoon. Ek sal die verblyf ten sterkste aanbeveel.

Hendrik S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Ons verblyf was aangenaam en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Die gastehuis bied goeie waarde vir geld.

Ronald L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Naweek verblyf.

Goeie waarde gekry met die verblyf by Stellenberg Lodge. Plus was dat daar krag was tydens loadshedding.

Jannie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Sal beslis weer terugkom vir oornag of 'n paar dae.

Baie lekker en mooi plek, baie naby aan die N1 en ook winkels. Vriendelik ontvang en die plek was bitter netjies, lekker groot kamer waar ons in gebly het, en ons was die load shedding-skedule gegee, wat baie gehelp het. Het net oornag gebly, maar sal beslis weer daar aanklop vir meer as net een aand.

Helene B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Baie lekker gebly.

Mooi netjies, veilig.

Maximillian O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maximillian O

Perfect.

Overnight business trip, perfect accomodation.

Jaco S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Het ver gery om 'n dokter te sien.

Ons moes 4 ure gery het net om 'n dokter te sien die volgende dag, so ons het lekker uitgerus.

St D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St D

Definitief sal ek aanbeveel. Baie lekker plek om te bly en skoon en netjies.

Sal definitief aanbeveel. Baie netjies en veilig.

Natasha F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Super friendly hosts! Beautiful area.

The guest house was absolutely lovely. The area is great, with very pretty surroundings.

Antoinette E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Fantasties, baie netjies en goed toegerus.

Baie vriendelike eienaars en baie hulpvaardig. Sal beslis weer hier kuier.

Hugo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Baie goeie prys vir 'n ruim eenheid.

Die eenheid is groot en die prys is goed. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Desre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre V

Wonderlike rustige verblyf.

Ons het heerlik gerus en gewoon. Alles wat mens nodig het. Motor was onderdak binne die perseel. Ons het die verblyf vreeslik geniet.

Desiree J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree J

Very comfortable.

Was very comfortable and had everything we needed. Elderly visitors should however refrain from staying in the Fountain room as there is a step leading downwards into the bedroom which can be dangerous.

Christelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle H

Heerlike, rustige, veilige, netjiese verblyf met 'n vriendelike atmosfeer en eienaars. Naby winkelsentrums, eetplekke en maklike toegang tot die N1. Sal beslis weer daar bly.

Pragtige, netjiese eenheid met nodige geriewe. Sal beslis weer daar bly en beslis aanbeveel.

Carine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine H

Die plek was baie gerieflik, skoon en het veilige onderdak parkering.

Die verblyf was baie aangenaam. Presies wat ek sou verwag. Baie goeie waarde vir geld.

Irma F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F

Beslis waarde vir geld.

'n Verwarmer of lugversorging sal help met die vog wat binne opbou!

Cari V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari V

Was heerlik.

Het baie lekker gebly. Dis al wat mens nodig het en meer vir 1 aand se oornag na die volgende bestemming.

Landie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie F

Ons is puik ontvang. Kommunikasie was voor die tyd ook puik.

Die lodge is regtig goed toegerus. Die gasheer is baie vriendelik. Baie netjies. Pragtige linne. Ten volle toegerus.

Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Ons het baie lekker gebly.

Stellenberg Lodge was baie akkommoderend rakende ekstra nagte wat ons benodig het vir ekstra gaste in ons groep. Baie dankie.

Tercia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia J

Pynlik netjiese verblyf, en veilige parkeerplek. Die selfsorgeenheid ten volle toegerus.

Ons het heerlik gebly. Rustige, privaat omgewing. Professionele, hartlike ontvangs. Ons kon die swembad-fasiliteit gebruik. Dis voorwaar waarde vir geld.

Henrike M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henrike M

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Het baie veilig gevoel.

Jean V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Die woonstel is ruim en netjies.

Gelee in 'n pragtige area naby winkelsentrums. Ons moes Stellenbosch toe en kon vinnig op die N1 kom.

Marisa R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa R

Goed genoeg.

Geen tafels het dit moeilik gemaak om funksioneel te wees.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cindy P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

The location suited us and we were very comfortable.

We did not meet the host as we arrived later than anticipated. However, the communication via Whatsapp was in-depth and no problems were experienced.

Keith B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Calm, peaceful breakaway from daily routine without having to travel.

The apartment was well-configured and contained every utility and convenience conducive to a relaxed and enjoyable stay over.

Gene O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O

Lekker ruim en gemaklik.

Net 1 aand gebly, baie lekker.

Rhoda H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda H

Ons het baie lekker gebly.

Ons het 'n sportbyeenkoms in die Paarl gehad en was nie ver om te ry. Baie mooi, netjies en veilig. Naby alles. Ook nie ver van winkels af gewees nie. Mense is vriendelik en behulpsaam.

Marinda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Baie rustig, kon lekker ontspan.

Het dringend verblyf gesoek vir oornag. Ligging is perfek. Naby winkelsentrum. Perseel baie veilig.

Adele E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E

Dit was baie aangenaam.

Die lodge is skoon en baie netjies. Ons is vriendelik ontvang. Die ligging was baie sentraal, naby aan inkopiesentrums. Dis ook veilig vir die motors agter hekke.

Ivonne B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne B

Baie lekker en gerieflik.

Het heerlik gebly. Allan is 'n uitstekende gasheer. Gastekamer was gerieflik en skoon, en ons sal definitief weer kom.

Edwin P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin P

Netjiese, veilige verblyf en beslis waarde vir geld.

Vriendelike en hartlike ontvangs deur gasheer; andersins is privaatheid deurgaans gespekteer.

Anton S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Feel at home.

The room was up to standard and clean.

Micaela O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela O

Very welcoming and friendly.

English tourists really enjoyed their stay, guest house close to everything and felt welcomed. Will be back when back in SA.

Karin B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Skoon, rustige verblyf met alles wat nodig is.

Eienaar gaan uit sy pad om gaste by te staan en te help. Verblyf is skoon en gerieflik. Baie goed geleë.

Immo B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immo B

Baie gemaklik, alle geriewe was netjies en bruikbaar.

Kombuis gereedskap die basiese was daar. Die water word onmiddellik warm.

Suzan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzan S

Goeie waarde vir geld.

Die verblyf was 100% voldoende vir die kort tydjie op 'n dag wat ons daar was.

Alida C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C

Gerieflik en skoon.

Die selfsorg-eenheid beskik oor die nodige. Die eenheid wat deel vorm van 'n huis is in 'n stil buurt, sentraal geleë naby aan die Durbanville-besigheidsektor. Die gasheer het telefonies kontak gemaak vroeër die dag om reëlings te bevestig, ons vriendelik verwelkom en alles aan ons verduidelik. Die verblyf was aangenaam en ons sal in die toekoms weer van dit gebruik maak en aanbeveel.

Sonja B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Netjies, veilige en baie stil area

Baie lekker gebly. Alles in die kombuis wat mens nodig kan kry. Ek kan nie uitgepraat raak oor die stil buurt nie. Geen voertuig geraas nie. Dis baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar oorbly en ook aanbeveel. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Christelene W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelene W

Ons verblyf by Stellenberg Lodge was baie aangenaam.

Nancy en haar eggenoot het ons baie vriendelik ontvang en laat welkom voel. Die plek was baie netjies, rustig en veilig.

Casper Jan Hendrik K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper Jan Hendrik K

Baie lekker.

Baie lekker en goed ingerig.

Teresa D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa D

Susters kuier in die Kaap

Baie gerieflik gebly. Heerlik sentraal - ons het Stellenbosch, Franschoek, Waterfront en Canal Walk besoek. Vir twee vroue wat alleen reis, was die Lodge veilig.

Teresa D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa D

Familie saamtrek in die Moederstad

Die eienaars het ons so hartlik ontvang op kort kennisgewing. Hulle het baie goed kommunikeer. Die Bamboo- en Protea-eenhede is stylvol en skoon. Ons het heerlik geslaap op goeie beddegoed en matrasse. Die tuin buite Protea is pragtig en so rustig. Ons sal definitief weer hier oorbly!

Marlon B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon B

Flinke diens, no fuzz. Heerlik gekuier daar.

100% tevrede. Waarde vir geld.

Jon F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F

Peaceful and private.

I had a very nice stay in self-catering unit. Very clean with all the amenities one would need for an enjoyable stay.

Mariska B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Gerieflik en goed geleë.

Die woonstel het alles wat jy nodig het, was skoon en netjies en is goed geleë met veilige parkering.

Lizelle V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Very good.

Host was extremely accommodating and willing to go out of their way to help us. Thank you so much. Room is spacious, clean and slept very well.

Jd P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jd P

Nice

Very nice place to stay, will stay there again.

Susan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Ruim, rustig en veilig.

Ruim, oopplan en netjiese plek vir 3 mense. Behulpsaam om ons vroeër te laat inboek en ook bietjie grasie met uitboek. Lekker stewige matras.

Jon F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F

Pleasant and relaxing.

Nice, quiet suburb. Nice and spacious room that allowed us to have our own privacy with the separate entrance. Very accommodating host. Thank you.

Carine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Ongelooflik netjies en heerlike ruim eenheid.

Dit is 'n stil area, heerlik vir besigheid asook om te ontspan. Die eenheid is uiters netjies en inkom en uitgaan is maklik.

Elize R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Die woonstel was uiters netjies en gerieflik.

DStv en kombuis uitstekend.

Lesley R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley R

Comfortable

Accommodation suited my specific needs

Retha M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha M

Dit is vir my baie belangrik dat akkommodasie netjies en skoon moet wees.

Ons is baie vriendelik verwelkom en ons was baie beïndruk met die beskutte parkering en dat die parkering agter 'n veiligheidshek was. Die eenheid was netjies, skoon en ons het van die dekor gehou. Die lodge is gerieflik naby 'n inkopiesentrum. Nogmaals dankie vir die aangename ervaring om daar te kon tuisgaan.

Lieschke V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieschke V

Goeie netheid en spasie.

Goeie aanbeveling vir 'n vinnig wegglip.

Jo-mari R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari R

Ek bly altyd hier wanneer ek Kaap toe gaan.

Stellenberg Lodge is vir my sentraal geleë en van daar af kan ek maklik die wynplase en vriende bereik. Dis veilig en in 'n stil area geleë en die verblyf is gemaklik en skoon.

Mike B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike B

Gerieflik en gemaklik.

Dit kan help om 'n klein verwarmer in die kamer te sit. Die kamer was koud maar dit was te verstane.

Elize V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Dit was alles wat ek nodig gehad het.

Netjies. Stil. Sentraal vir Kaapse attraksies.

Jeandre M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre M

Ons was baie beīndruk met die akkommodasie, want dit is skoon en gemaklik met baie spasie.

Was net bietjie haastig dat ons die kamer ontruim al het ons tussen 08h00 en 09h00 vertrek.

Ellen O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen O

Ideale verblyf vir Durbanville-besoek.

Ons het baie lekker gebly by Stellenberg Lodge. Dis baie goed uitgerus en daar is veilige parkering vir voertuie. Allan het ons vooraf gekontak om seker te maak hy is tuis wanneer ons arriveer - iets wat mens nie aldag kry nie en ons het dit baie waardeer. Ons sal vir seker weer by Stellenberg Lodge oorbly.

Zaaiman S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zaaiman S

Geriewe netjies en voldoende.

Ons het die ontvangs en hulp as uitstekend en baie vriendelik beleef. Die geriewe het aan ons vereistes voldoen.

Clint G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clint G

Super netjies met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.

Vriendelike gasheer wat jou nie met onnodige lospraatjies verveel nie. Die akkommodasie is super netjies, baie skoon geriewe wat foutloos werk en 'n ontspanne atmosfeer skep. Daar is meer as genoeg spasie en alles lyk en ruik splinternuut en skoon. Net jammer ek het te min tyd gehad om daar te spandeer. Dankie Allen, sal beslis Stellenberg Lodge aanbeveel vir ander reisigers.

Fourie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fourie V

Dankie Alan, ons het dit regtig geniet en sal definitief weer by julle bly.

Stellenberg het aan al ons behoeftes voldoen en het dit geniet om daar te gebly het. Ons beveel Stellenberg enige tyd aan vir veilige, skoon en vriendelike verblyf in die Kaap.

Friedrich K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich K

Veilige blyplek.

Baie netjiese, goed geleë blyplek, vriendelike en behulpsame gasheer.

Callie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Callie R

Eenheid was netjies maar koud.

Verblyf was goed, sal weer daar bly as ek die Kaap besoek. Moet net meer inligting gee van waar om sleutel te los op dag van vertrek. Addisionele koste op kredietkaart afgetrek hoewel ek die balans via EFT betaal het met bespreking. Moontlik het ek nie die voorwaardes en terme goed gelees nie.

Stellenberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is ongelukkig nou in die koudste tyd van die jaar en dit is hoekom ons ekstra komberse in die eenhede sit. Al ons informasie van waar om die sleutel te los, is opgeplak in elke woonstel. Van ons kant af moet daar geen verdere aftrekkings wees van Lekkerslaap nie en die beste is om op te volg met hulle.

Stellenberg Lodge
Julius K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julius K

Netjiese en gerieflike verblyf.

Was vir ons baie gerieflik.

Marian S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian S

Gerieflike en veilige verblyf.

Baie aangename verblyf en sentraal geleë om die hele Skiereiland gemaklik te kan bereik.

Melvina A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melvina A

Vriendelik en verwelkomend.

Baie vriendelike mense met hope omgee en baie goeie diens. Ek het veilig gevoel en het als geniet. Het net op een punt 'n skêr nodig gehad. Baie dankie!

Louis D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis D

Verblyf was goed.

Sien sterre.

Edwin P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin P

Aangenaam verras met ruimte en ambience.

Sal sterk aanbeveel. Verblyf was uiters aangenaam. Omgewing stil en veilig. Ruimtelik.

John J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Professional service.

Promp and cordial service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Professionele diens.

Flink en hartlike diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Baie vriendelik ontvang, eienaars aangenaam en hulpvaardig.

Kan dit beslis aanbeveel, naby aan baie besighede ens.

Martin J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Rustig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en is hartlik verwelkom met aankoms.

Jo-mari R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R

Aangename verblyf.

Baie aangename verblyf. Gastehuis baie sentraal geleë en baie gerieflik naby alles.

Werner B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Baie rustige omgewing.

Die slaapplek is baie netjies en baie sentraal in Durbanville geleë. Maranda is baie vriendelik en het ons dadelik met aankoms tuis laat voel.

Jan O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Baie netjies en ruim.

Baie netjies. Ruim en baie gasvry.

Danielle K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle K

Heerlik.

Netjies, skoon, vriendelik, hulpvol en baie lekker gebly.

Natasha S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S

Baie netjies.

Plekkie is goed toegerus en baie netjies.

Megan G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G

Die verblyf het my sommer vinnig tuis laat voel.

Ek was vir 'n week by Stellenberg Lodge. Was my eerste keer in die Kaap en hulle het dit sommer vir my die moeite werd gemaak. Dis 'n pragtige plek met die lekkerste atmosfeer, mens voel sommer vinnig tuis. Dis vir seker waarde vir geld gewees. Ek beveel dit vir seker aan vir enige iemand.

Magrit B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrit B

Die plek is baie netjies en skoon en die eienaar baie vriendelik.

Kan maklik gekry word en is goed geleë. Kan werk vir vakansie of 'n sakereis. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie en tariewe is billik.

Elizabeth R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R

My broer en sy vrou het daar gebly en was baie tevrede en het gesê dat hulle dit sal aanbeveel.

Ek kan ongelukkig net sê wat my broer-hulle gesê het aangesien ek nie self daar gebly het nie, maar my reëlings met die plek was ook maklik.

Gene B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene B

Baie lekker oorslaapplek

Goed geleë - en alles is pragtig skoon en netjies.

Wessel H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel H

Aangename, vriendelike gastehuis wat ruim vertrek en skoon fasiliteite aanbied.

Baie netjiese ruim vertrekke met alles wat jy nodig het - tot swemhanddoek. Die waaiers was voldoende vir die matige weer. Ongelukkig nie 'n skottel vir die TV nie en programme beperk tot die gasheer se beheer.

Marina B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Baie gemaklik en privaat.

Die enigste probleem wat ons met die verblyf gehad het, is dat die oond nie gewerk het nie. Ons het juis hierdie verblyf gekies omdat dit 'n kombuis het en kon toe nie al die kos gaarmaak wat ons wou nie. Ons was ook amper 'n week hier en hulle het nie een keer nuwe toiletpapier of vuilgoedsakke gebring nie. Andersins was hierdie verblyf baie mooi en gemaklik.

Stellenberg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons voorsien elke eenheid met toilet papier sodra die gaste in kom, daarna moet hulle self hul eie koop. Dit is ook selfsorg eenhede en nie 'n gastehuis nie, wat beteken elke gas sorg vir sy behoeftes. Daar was ook vullis sakke langs die drom wat ons voor sien het.

Stellenberg Lodge
Antonio V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio V

A very pleasant stay at Stellenberg Lodge.

Thank you to the owner of Stellenberg Lodge who really assisted me a great deal. Unfortunately, I missed one night's stay but the lodging arrangements made up for where I missed out. I look forward to staying there again, soon.

Oliver M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oliver M

Netjies en gerieflik.

Die verblyf en diens was goed. 2 voorstelle is om eie TV kanale en WiFi te kry.

Ronnie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie D

Ons het heerlik lekker gebly en die eenheid was skoon, netjies en gerieflik.

Die gasvrou was vriendelik en gaaf. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Sandra T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T

Voldoende as slaapplek.

Ja, ek sal aanbeveel as oornag-akkommodasie maar nie as selfsorg-akkommodasie nie. Aandag moet dringend gegee word aan kombuis messegoed en glase.

Maeder L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maeder L

Ondergemiddeld.

Dis maar net 'n gemiddelde kamer met geen diens en ongemaklik van parkeerterrein na kamer as dit reën. Geen lugversorging en swak televisie.

Linda J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Baie lekker gewees!

Maranda was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike swembad vir myself gehad. Baie lekker gebly!

Lourensia R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourensia R

Baie oulike plek! Ons het lekker gebly.

As enkel reisiger soek mens soms daardie ekstra geselskap wat TV jou bied.

Annette G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette G

Veilige, rustige verblyf wat waarde vir geld bied.

Vriendelike ontvangs. Goed ingerigte selfsorg-eenheid. Netjies. Veilige parkering. Sentraal geleë. Sal beslis weer daar bly.

Irene G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene G

Heerlik gebly!

Stellenberg Lodge is gerieflik naby aan Kaapstad en strande soos Blouberg, Muizenberg, Houtbaai en Kalkbaai geleë sowel as die Stellenbosch area maar ook sentraal genoeg om besigheid in ander dele van Kaapstad te doen. Die woonstel was baie netjies en goed toegerus en die area waarin dit geleë is baie rustig. Sal dit beslis aanbeveel vir persone wat nie net die strande in en om Kaapstad wil verken nie, maar wat ook plekke in die binneland rondom Kaapstad wil verken.

Ben P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben P

Die dubbelbed is substandaard.

As 'n bed nie lekker slaap nie, gaan ek nie terug na die plek toe nie. Die rusbank is ook nie geskik vir bejaardes nie. In die badkamer het die koue kraan gelek. Die stort se waterbeheer was baie swak. In die kombuis is die geiser te warm, dit kan maar afgestel word.

Stellenberg Lodge se terugvoer

Ek is jammer dat hulle nie lekker geslaap het nie. Die bed het 'n nuwe matras wat ons verlede maand gekoop het. Dit is n cloud-9 en dieselfde wat al die gaste huise gebruik. Ek is nie seker wat die kliënt oor die diens kon gekla het nie.

Stellenberg Lodge
Chanel A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chanel A

Goed geleë, maar baie tekortkomings.

Linne nooit vervang in die 10 dae nie. Handdoeke slegs eenkeer vervang. Badkamer kort nog 'n matjie. Asblikke in die badkamer kan nie oopmaak nie. Vir veiligheid kan 'n lig aangebring word by die klein deurganghekkie. Geen toilet skoonmaakmiddels nie. Die een kragprop in die kombuis werk nie. Geen waaier. Slegs een vadoek. Slegs een pan waarin mens moet bacon en eiers bak. Geen opskeplepels, sif, houtlepel, eierklitser of mengbak nie. Indien mens handdoeke oor die draad hang, word dit afgehaal en op die grond neergegooi ─ dit is met wasgoedpennetjies vasgesteek. As een gestort het, is die warm water klaar.

Tricia B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tricia B

Nice area, good accommodation.

Felt very unwelcome within 2 minutes of arrival having spent the entire day travelling. Please put the disclosure online that should you not pay in full, no keys will be provided. It really felt like I was not being welcomed as a paying customer. So much so that I almost did not stay there. The shower had 2 temperatures boiling hot and ice cold which was also difficult to balance. There were no dishtowels for drying dishes. Despite above it was nice accommodation in a nice area.

Elmarie A - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A

Positiewe ervaring.

Baie rustige omgewing en baie privaat. Goeie waarde vir geld.

Rory L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory L

As indicated below all the boxes were ticked as excellent

I have over the years stayed in many self catering establishments and I rate this one of the best. From the personal attention given to the guests,the modern and friendly accommodation and the excellent location. My sons and my stay here was fabulous. We arrived as strangers and left feeling almost like family members.

Ian B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Alles goed!

Alles was skoon en netjies en in werkende toestand. Maranda is 'n spontane en vriendelike gasvrou. Ons sal weer in die toekoms daar oorbly.

Bernard N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard N

Great service

A great place to be when traveling with a family.

Frans G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Lekker!

'n Rustige en veilige area. Dis jou huis weg van die huis af.

Jackie N - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie N

Very pleasant and clean

Nice and clean, close to all shopping centres and to Cape Town itself

Johanna G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna G

Aangenaam.

Die fasiliteit was netjies en goed toegerus. Ek het net nie van die ingang na die kamer gehou nie.

Rozane P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozane P

Aangenaam en gerieflik.

Sien die sterre hieronder.

Dina L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina L

Veilig, rustig en privaat.

Die gastehuis se eienaars was baie behulpsaam, selfs met ons vertraagde vlug vanaf Johannesburg en ons baie laat aankoms het hulle ons met vriendelikheid ontvang. Baie dankie daarvoor.

Jo-mari R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari R

Gemaklik en sentraal geleë.

Hulle was baie hulpvaardig. Die lodge is sentraal geleë.

Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjM0YTczLTE5ZGItNGQzNy1hYTg0LTM1YTM2YmEwYjc1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 16 Kronendal Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862039247903 18.665905594826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang