Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Cottage

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 710 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stellenbosch Cottage is volledig toegeruste toeristekothuis met 'n sonkragstelsel om gaste deur beurtkrag te dra. Die tweeslaapkamerhuis is in een van Stellenbosch se voorstede, en is net 1,6 km van Dorpstraat af geleë. Dit is volledig toegerus en 'n losstaande kothuis op 'n privaat erf. Daar is lugversorging, 'n volledige DStv-pakket, 'n slim-TV en gratis, onbeperkte WiFi met optiesevesel-internet is beskikbaar.

Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, TV en 'n klein en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gesinsbadkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër, asook 'n oond, stoof, yskas, skottelgoedwasser. Die kothuis het 'n privaat agtertuin met 'n buitebraai en 'n eetarea. Daar is 'n klein, enkelmotorhuis en veilige parkeerplek binne. Groot voertuie gaan dalk nie in die motorhuis pas nie, maar kan voor die motorhuis agter die veiligheidshek parkeer.

Linne, handdoeke, hangers, strykgeriewe en gaste-benodigdhede word voorsien.

Beurtkrag: Die nasionale elektrisiteitsnetwerk is onder druk en elke munisipale area het beplande kragonderbrekings. Stellenbosch Cottage het 'n steunkragstelsel om die ligte en meeste van die kragproppe aan te hou gedurende beurtkrag, dit sluit slegs die gebruik van die oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en lugversorging uit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Darryn W
Saam met vriende
5.0
Wish we stayed longer. So many little details were put into our stay. Thank you. So stunning! This was a great visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Jolandi L
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig. Alles was great, die stort is bietjie klein in hoofbadkamer. My man het net-net ingekom. Dis glad nie vir groot mense bedoel nie. An...
Sien meer
Aug 2023
Chrissie F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is nie gewoond daaraan om soveel gasvryheid in een plekkie te beleef nie. Hierdie formidabele gasvrou sorg net mooi vir alles om haar gaste te laa...
Sien meer
Jan 2023
Hennie G
Gesin met tieners
5.0
Home from Home. Stellenbosch Self-catering Cottage is een van die beste fasiliteite wat ek nog ooit deur LekkeSlaap bespreek het. Van die netjiese tui...
Sien meer
Oct 2022
Rianne D
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike tuiste met alles wat mens nodig het. Ons het al die geriewe en die skoon blyplek baie geniet, daar is genoeg spasie en alles wat 'n mens kan ...
Sien meer
Sep 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Nagtegaalstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenbosch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b34a476fef2a7b435b6f04aa28d88bff100d551e5e9fc6d12a0711c9556a560602292cabd4e43754ede58484d5a701e0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Nagtegaal Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.942411985076 18.832571146696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang