Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterkfontein Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cherina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Sterkfontein Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Megan A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Netjies en gerieflik.

Baie lekker. Sal enige tyd weer daar bly as ek myself in Middelburg bevind.

Angelique R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique R

"Fun"tasties!

Ek het baie lekker gebly. Maar te laat agter gekom TV werk nie, maar dit was nie die einde van die wêreld nie. Hulle het gelukkig WiFi gehad, so ek het op my foon Netflix gekyk.

Saretha F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretha F

Hemels! Mooiste plek!

Een aand se oorslaap het soos 'n vakansie gevoel! Mooiste plek! As fotograaf het ek gevoel of ek in 'n foto paradys was! Gemaklik, skoon, alles wat jy nodig het!

Sakkie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie L

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Man, dit was nou lekker.

Charl J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J

Ons het bietjie tyd by die gastehuis spandeer. Maar het dit steeds geniet.

Ons het baie lekker gebly. Die gastehuis is stil en rustig en mens kan 'n goeie nagrus geniet ten spyte van die ander gaste se bewegings. Ons het net daar geslaap en het geen tyd deur die dag by die gastehuis spandeer nie, omdat ons elke dag by die lughawe deurgebring het waar ons nasionale kampioenskappe was. Indien ons volgende jaar weer terugkeer Middelburg toe, sal ons beslis weer by die gastehuis bly.

Chris K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Gemaklik, rustig en rus vir jou siel.

Die gastehuis is 'n juweel. Dit het gevoel asof ons buite op 'n wildsplaas gekuier het. Baie goeie waarde vir geld.

Yvonne D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Sal beslis weer Sterkfontein Gastehuis besoek.

Met ons aankoms was ons vriendelik verwelkom. Die plekkies is baie netjies en die natuur is mooi. Die tarentale, springbokke, hasies en eende het 'n rustige atmosfeer geskep, ons is natuurmense.

Yvonne B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Arriveer as gaste, vertrek as vriende Besonder vriendelike gasvryheid!

Ja! Pragtig, lieflik, lekker! Gesellig en mooi landelik. Goed versorgde tuine. Ons sal weer en weer van die gastehuis gebruik maak.

Yvette M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

Sal aanbeveel.

Ek en my tienerseun het vir een aand by Sterkfontein Guesthouse oornag na 'n sportbyeenkoms in Middelburg. Die kamer was skoon en netjies, met alles wat ons benodig gehad het. Dit is 'n mooi omgewing, en ons sal beslis weer daar oornag.

Annette L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Pragtig, gemaklik, vriendelik en verwelkomend.

Regtig 'n baie mooi gastehuis, en die kamers is netjies en skoon en gerieflik. Dis ongelooflik 'tranquil' en as dit nie 'n besigheidsreis was nie, sou ek vir seker baie lekker kon ontspan.

Wikus B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Heerlik, heerlik.

Baie dankie vir julle vriendelikheid en pragtige plekkie. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer van julle tariewe gebruik maak.

Johannes J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Pragtige gastehuis met plaasgevoel.

Ja, natuurlik het ons lekker gebly in 'n rustige en mooi plaasgevoel met springbokke. Ons is wonderlik en vriendelik ontvang. Slaapplek van goeie kwaliteit. Baie dankie.

Marlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V

Kort ordenlike gordyne.

Gordyne maak nie die vensters toe nie. Vensters wys na inkomende verkeer, hek en parkering.

Yvette F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette F

Nooit weer nie!

Dit was 'n groot teleurstelling! Diens: Ons het kamer 12 bespreek. Met ons aankoms is ons eers bot gegroet deur die gasvrou omdat ons 15 min te vroeg was. Hierna is ons toe meegedeel dat kamer 12 die vorige aand deur ander gaste geneem is. Sy het gesê ons kan kamer 5 kry en ons probeer "oortuig" deur te sê kamer 5 het 'n aircon (wat ons glad nie interesseer het nie). Toe ek 'n uur later afgaan om die balans te betaal, het ek ook gevra om met die gasvrou te praat. Sy het nie eens uit haar huis gekom nie en 'n ander werknemer gestuur. Ek het verduidelik dat ons ongelukkig was oor die kamers aangesien dit spesifiek so bespreek was. Haar antwoord was om te stry. Veiligheid: die veiligheidshek het nie gewerk nie, dus kon hy net oopgetrek word. Ter verwysing: Kamer 5 is op die eerste vloer, kamer 12 op die grondvloer. Kamer 5 se balkon kyk af op die afdak van die parkeerarea met 'n uitsig op die straat, kamer 12 het 'n uitsig op die swembadjie en is reg langs die area waar springbokke rondloop. Ons kon ook heelnag die hek wat oop-en-toe skuif hoor vanaf kamer 5. Foute gebeur - dít verstaan 'n mens. Ons probleem lê in die gebrek aan professionaliteit. Op geen stadium het enigiemand van die gastehuis vir ons verskoning gevra vir hulle fout nie. Ons is nie respekvol mee gepraat nie, en toe ons ons ongelukkigheid wou deel, het die gasvrou nie eens self uit haar huis gekom nie. Die kollega wat sy eerder gestuur het, het óók eerder die blaam elders gesit. Om vanuit die Kaap te ry met vakansie en uit te sien na mooi akkommodasie, en dan só behandel te word, is onaanvaarbaar.

Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Die beste in Middelburg!

Die kamers is smaakvol, netjies, skoon en alles werk. Uitstekende bed. Personeel is vriendelik en professioneel.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na jou volgende oorbly.

Sterkfontein Guesthouse
Isabel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B

Pragtige plek. Sal dit sterk aanbeveel.

Die kamer is mooi en goed toegerus. Baie mooi tuin en diere.

Retha H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Netjies en silwerskoon akkommodasie met wonderlike kliëntediens.

Ons het oorgeslaap voordat ons aan die Loskop Marathon deelgeneem het. Michelle was bereid om na-ure die kamersleutel te gee vir een van ons wat eers laat uit Pretoria kon ry. Die kamers was goed ingerig, en die tuin is pragtig.

Tiaan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Baie goeie diens en waarde. Hul het die ekstra myl gegaan om die gaste die beste verblyf moontlik te gee.

Baie goeie diens en waarde. Hul het die ekstra myl gegaan om die gaste die beste verblyf moontlik te gee. Baie netjies en skoon ontvang. Die gastehuis het 'n baie mooi en rustige ligging en is definitief een van die beste wat ek al by was vir die prys. 10/10.

Frikkie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Lekker naweekwegbreek.

Baie gelukkig met die ligging van Sterkfontein.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Frikkie, vir julle getroue ondersteuning.

Sterkfontein Guesthouse
Flip K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K

Baie rustige atmosfeer, en mooi ingerigte kamer.

Goed geleë, vriendelike personeel.

Sharon H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H

Het lekker geslaap.

Goeie waarde vir geld.

Lavina P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lavina P

Opgradering van kamer en fasiliteite dringend nodig.

Alhoewel ons vriendelik ontvang is, was ons nie gelukkig met die verblyf nie. Ons versoek was 'n kamer met 'n stort en 'n bed sonder voetenend, aangesien my man 1,9 m lank is. Die kamer wat aan ons toegewys is, kamer 11, was blykbaar die beste wat hulle kon doen, aangesien die ander storte te laag vir my man sou wees? Die gasvrou het verduidelik dat daar ekstra komberse in die kas is. Ek het gevra vir 'n bo-laken, wat sy nie geweet het wat dit is nie, en toe bevestig hulle voorsien dit nie. Aangesien daar niemand die oggend was wat ons die klagtes kon indien nie, plaas ek dit nou hier. Die matras is baie ongemaklik en baie oud. Die komberse is baie oud en swaar, ons kon dit nie gebruik nie. Daar is ou draadhangers in die hangkas. Die stort se seephouer is vuil en geroes. Die badkamergordyne is vaal van die stof. Daar is nie 'n wasbakprop nie, geen lig in die stort nie en die vloer is nie geteël nie. As ek kyk na die ander opmerkings, lyk dit nie of ons by dieselfde gastehuis was nie. Met bestuursaandag kan hierdie tekortkominge maklik uitgesorteer word. Die tuine is pragtig, en 'n jammerte dat die kamer nie op standaard is nie.

Mari R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R

Vriendelike mense. Wonderlike omgewing.

Goed geleë naby die sentrale dorp maar die pragtige natuurskoon en omgewing skep 'n klein paradys waar mens saans die uile hoor roep.

Annemare V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemare V

Heerlik gekuier. Pragtige, netjiese verblyf.

Het die verskillende diere baie geniet.

Jacoline G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline G

Pragtige plekkie met vriendelike en behulpsame mense.

Ons kon reël vir 'n bietjie later inklok en was steeds vriendelik ontvang.

Christo S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Net jammer vir die konstruksiewerk, en die kamer kort 'n aircon.

Baie lekker gebly met baie vriendelike mense.

Frikkie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Ons voel al baie tuis en word altyd goed ontvang.

Baie netjies en skoon, goed geleë en lekker stil.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Jacques B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Kids tennis gespeel in Middelburg, verblyf puik gewees.

Alles in orde gewees, geen probleme, min van gastehuis gesien, kids meeste van die tyd op tennisbaan spandeer in TSA-toernooi.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Jacques. Ek is bly om te hoor alles was in orde en julle was tevrede.
Lekker dag.
Groete,
Cherina

Sterkfontein Guesthouse
Marli P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli P

Unieke oornag-akkommodasie.

Die kamer was netjies en skoon. Hulle het internet-TV wat 'n groot plus is vir my. Ek het die uitsig oor die springbokke en ander diere baie geniet.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Fanie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S

Baie lekker gekuier, plek was netjies en skoon.

Kan dalk net doen met elektriese kombers, maar anders baie lekker gebly.

Ina G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Pragtige plek, uitstekende diens, heerlike kos.

Pragtige tuine en baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer besoek.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Laubscher V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laubscher V

Pragtige plek. Baie rustige atmosfeer

Fantastiese plek. Alles was perfek gewees. Vriendelike en baie hulpvaardige mense. Dit was my verjaarsdag gewees en hulle het dit ekstra spesiaal gemaak. Hulle het soveel moeite gedoen met die aandete. Hulle het tot blommetjies en 'n ietsie spesiaal gegee. Dit is 'n baie rustige atmosfeer. Ons het so lekker gerus. Baie dankie almal wat dit so spesiaal gemaak het by Sterkfontein Guesthouse. Sal dit vir almal aanbeveel.

Adre J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre J

Heerlik, rustig, skoon en veilig, pragtige omgewing.

Baie mooi gastehuis met heerlike ontbyt en waarde vir geld, 'n gevoel van vrede heers daar, omring met kunswerke en mooi tuin.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, lekker dag.
Groete,
Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Chanelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V

Verskriklike oulike en netjiese plekkie.

Dit voel soos of jy op 'n wegbreek is op 'n fancy plaas. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Hi Chanelle, baie dankie vir die mooi en oulike resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Herman H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Vriendelik, mooi en netjies.

Behulpsaam, mooi area, mooi en gerieflike kamers. Vriendelik en behulpsaam.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Louis V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Gemaklik.

Alles was netjies en skoon en beddens gemaklik. Almal was gasvry en die eiendom is baie mooi. Kamers is nie klankdig nie so enige geluide buite kon in kamer gehoor word, so dis iets om aan gewoond te raak.

Nepia Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nepia Z

Pleasant and enjoyable. I liked the birds.

The place is secure and safe. Very clean and affordable. I found the kitchen to be clean and the food delicious.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Thank you Nepia. Regards Cherina

Sterkfontein Guesthouse
Nepia Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nepia Z

I had a wonderful and pleasant stay. No disturbances.

No DStv when I wanted to watch my favourite Eufa champions league matches and some soapies.

Amanda D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Baie gemaklik.

Alles is skoon en netjies, vriendelik, ons almal verkies net 'n stort.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Hannes D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Baie mooi en netjies. Sal weer daar gaan oornag.

Baie maklik om te bespreek. Hulle het ons verwag en laat weet dat die kamer vroeër beskikbaar is.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Hannes. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Zuretha V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zuretha V

Pragtige plek, goed toegerus en stil omgewing.

Het heerlik oorgebly, was in 'n rustige area en kamers was pragtig ingerig en skoon. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Zuretha.

Lekker dag.
Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Lenie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie B

Pragtige rustige plekkie met privaatheid.

Pragtige plek en ligging. Vriendelike diens.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Lenie. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Greg B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg B

Nie veel om te se nie aangesien ons net oorgeslaap het.

Ons het 'n stort gemis. Sit asb dit in.

Margie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Margie J

Nie wow nie, maar OK.

Die duvet is baie nou. As jy omdraai is jy oop en dit was bitter koud. So mens word wakker om te sorg dat jy toe is. Daar was geen tee in die kamer nie. Die ketel het nie 'n aan-/afskakelknoppie nie so mens moet heeltyd die prop in en uit die muur trek. Die drade aan die ketel is oop aan die agterkant en kort aandag.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons kan net verbeter. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Willem D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie gerieflik met veilige parkering en leefareas.

Fantastiese geriewe en leefareas met gemaklike beddens en vriendelike gashere.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.
Willem. Lekker dag.
Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Alrika V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

Oase in ontwikkelende dorp.

Wow!, wat 'n aangename verrassing was Sterkfontein Gastehuis nie. Die foto's is baie akkuraat, maar die prag gastehuis is nog mooier. Die gasvrou is baie vriendelik en laat mens dadelik op jou gemak voel. Sal enigetyd weer oorbly.

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Alrika.

Lekker dag.

Groete
Cherina

Sterkfontein Guesthouse
Janine K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Baie lekker en rustig.

Baie mooi plek en baie vriendelike mense!

Sterkfontein Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Janine. Lekker dag. Groete, Cherina.

Sterkfontein Guesthouse
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379e2c6e8fe9e107452cff43fbdf3634d6cdf5aff8f0a40b2bc358ad43db0b310dfbadeed162a57ca3af8cfa256cc4edff1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 93 Sipres Road Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.737496357772 29.482829836771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang