Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterkfontein Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sterkfontein Guesthouse bied lieflike oornagverblyf in Middelburg, Mpumalanga. Dit is op pad na die Mpumalanga Panorama-roete, die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek.

Dié gastehuis bied verblyf in en suite-kamers wat slaapplek het vir tot 2 gaste. Die slaapkamers het óf dubbel- óf driekwartbeddens en en suite-badkamers met baddens. Die slaapkamers het elk lugversorging, ’n Slim-TV, WiFi, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Gaste kan in die ruim tuin of onder die groot bome langs die dam gaan ontspan. Daar is parkeerplek agter die hek.

Die verblyf het 'n gasgeiser en sonpanele.

Emalahleni spog met verskeie koffiewinkels, plaasstalletjies en kulturele gebiede met kuns kunsvlyt. Doendinge in die area sluit, valskermseil, gholf en voetslaan- en 4x4-roetes in. Gaste kan ook die Witbankdam besoek waar daar watersportgeleenthede, voetslaanroetes en voëlkykgeleenthede is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Anna-marie S
5.0
Sal beslis weer by Sterkfontein Gastehuis oorslaap met 'n volgende geleentheid. Rustige, veilige atmosfeer. Onderdakparkering vir voertuig. Kamer was ...
Sien meer
Sep 2024
Angie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Lekker gebly, dankie. Skoon en netjies. Waarde vir geld.
Aug 2024
Megan A
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflik. Baie lekker. Sal enige tyd weer daar bly as ek myself in Middelburg bevind.
Jun 2024
Angelique R
5.0
"Fun"tasties! Ek het baie lekker gebly. Maar te laat agter gekom TV werk nie, maar dit was nie die einde van die wêreld nie. Hulle het gelukkig WiFi g...
Sien meer
May 2024
Saretha F
Gesin met klein kinders
5.0
Hemels! Mooiste plek! Een aand se oorslaap het soos 'n vakansie gevoel! Mooiste plek! As fotograaf het ek gevoel of ek in 'n foto paradys was! Gemakli...
Sien meer
May 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cherina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Sterkfontein Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379e2c6e8fe9e107452cff43fbdf3634d6cdf5aff8f0a40b2bc358ad43db0b310dfbadeed162a57ca3af8cfa256cc4edff1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 93 Sipres Road Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.737496357772 29.482829836771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang