Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterretjie

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Des 2024 tot 30 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 15, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sterretjie is 'n selfsorg-vakansiehuis waarin rook verbode is in Mosselbaai - 'n klein hawedorp op die welbekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is 'n belangrike bestemming vir toeriste en bekend vir sy stewelagtige poskantoor, die Garden Route Casino en 60 km lange strande.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Gast emoet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV, WiFi, TV-stroomboks en 'n DVD-speler het. Braaigeriewe en 'n motorafdak vir 2 voertuie is beskikbaar.

Let asb. daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rob L
Saam met vriende
5.0
Perfect. Perfectly located, clean and with all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Regan M
5.0
It is definitely worth booking. It was pleasant, peaceful and relaxing. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Freddenita J
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, wou glad nie huistoe kom nie. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2024
Brumilda K
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was fantasties, sal enige tyd weer bespreek. Sterretjie het al my verwagtinge oortref. Pragtige woning.
Jul 2023
Davidene B
Saam met vriende
5.0
Die kuier was uitstekend gewees. Sterretjie is definitief die plek om te bespreek, dit voel soos jou eie huis. Baie dankie aan die website en Sterretj...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kwartelstraat 15, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sterretjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 15, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjLtzno8e05YupvtxoVDPziwTJ3hj8UR9NxH25xLYxl3z3UmqM4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 15 Kwartel Street Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.163240593825 22.106877890537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang