Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilbaai Lekkebly

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wynand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uiters gemaklik en uitstekend toegerus. Juweel in Stilbaai. Hilda is 'n ongelooflike gasvrou, die plekkie is ruim, fantasties ingerig en uiters netjies. Ek beveel dit ten hoogste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die sal ons "go-to" verblyf in Stilbaai wees. Dit was perfek. Skoon, netjies, gemaklik. Veral omdat ons saam reis en dit kan soms uitdagend wees in vergelyking met ander mense. Ons kon met haar bal speel in die ruim tuin en die gasvrou het haar so vriendelik ontvang. Beveel baie sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Stilbaai Lekkebly
Dierbare Annette, jou resensie het my hart sommer warm en bly gemaak! Dankie liewe mens, waardeer julle vriendlikheid, en Lukas mis sy girlfriend Roxy! Altyd welkom by my! Lovies Hilda.

Patrick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die kuier was uiters lekker, stil, vreedsaam en baie ontspannend en baie veilig. Die verblyf was absoluut fantasties. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid het alles gehad wat ons benodig het en nog meer. Dit was baie netjies. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan en sal dit hoog aanbeveel by vriende, kollegas en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Very pleasant, comfortable accommodation. Host was so friendly and welcoming. Very pleasant, comfortable accommodation. Host was so friendly, nothing a problem. She has put so much detail into the cottage to make it very comfortable and welcoming. A little difficult to find Noemnoem street and we got a bit lost in Stil Bay because street names are not always visible! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Lekkerte. Fantastiese verblyf, werklik 5*. Hilda is so 'n vriendelike, omgee mens en het ons omtrent bederf.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Stilbaai Lekkebly
Wat 'n wonderlike voorreg was dit om Marietha en haar man te ontmoet! Mense wat die lewe leef! Baie netjiese woonstel agtergelaat, sal hulle twee vir al die gastehuise aanbeveel en enige tyd weer welkom by my in Stilbaai!

Nellie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uiters netjies en skoon. Alles wat mens nodig het in plek. Stil en rustig, baie skoon en netjies. Die ou Melkhoutboom met die braaier is iets spesiaal. Hilda gaan uit haar pad om gaste op hul gemak te laat voel, dankie Hilda en Gerhard. Ons Sal beslis weer daar gaan bly en beveel die plek ten sterkste aan. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Stilbaai Lekkebly
Baie dankie Nellie, groot voorreg om jul te kon ontvang en bederf. Jou resensie het my dag gemaak.

Frikkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Vriendelikheid, netheid, hulpvaardigheid ens. - Alles in oormaat. Ons kan Stilbaai Lekkerbly beslis aanbeveel. Die ligging was vir ons perfek omdat ons naby ons kinders wou wees wat in Jongensfontein met vakansie was. Die netheid, ruim parkering, lekker braaiplek met hout en veiligheid is noemenswaardig. Jy sal ook nie vriendeliker gasheer en gasvrou in hierdie wereld kry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Lovely place we stayed at and the host made us feel so welcome with all her personal touches and comforts. Still Bay lives up to its reputation as it's such a quiet little town, fabulous weather and awesome beaches. Restaurants were great and the best was the harbour where you could buy fresh fish just coming off the boats. Will definitely recommend to friends to visit this quaint town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Skoon netjies en baie privaat. Uitstekende gasvryheid, sal vir seker weer in die toekoms van hierdie geriewe gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaretha L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Definitief lekker gebly. Silwerskoon plekkie met alles wat mens nodig het en stapafstand van winkels en restaurante. Lieflike braai-area, tuin en grasperk waar mens jou oggendkoffie kan geniet onder 'n groot melkhoutboom. Die gasvryheid was ongelooflik, die eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons en ons hondekind tuis te laat voel. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noemnoemstraat 1, Stilbaai-wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKFG0uenrpqkztcImE4o7PMWm6elVmENdmSt4yEBrAjPsHRQPRY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 1 Noemnoem Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.379477465634 21.406050337405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang