Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoepsit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterretjie-straat 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Stoepsit is 'n strandhuis in die skilderagtige Jacobsbaai, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek langs die Weskus, aangesien dit naby die strand is.

Dié strandhuis word aangebied vir maximum 6 volwase gaste en 2 kinders (totale aantal gaste moet nie 8 oorskrei nie).

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ensuite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed (indien daar n kind by sy ouers wil slaap). Die tweede slaapkamer het nie n ensuit-badkamer nie. Die derde slaapkamer se ensuite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer is 'n solderkamer en het 2 enkelbeddens vir kinders wat op hul eie wil slaap en het 'n ensuite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende badkamer is aparte en het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n rusbank. Daar is ook 'n platskerm-TV en 'n binnenshuise kaggel.

Die stoep bied uitsig oor Moeriesebaais en het gemaklike sitplek asook 'n braai-area en 'n etenstafel met stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Runan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Sterretjie-straat 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stoepsit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterretjie-straat 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA525a6bf599fd3cd40aad41ba50829150898617e16300d47e7a7c14c780266244ca5f13a4331cff2e51d9bef9e0276ebf7acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 6 Sterretjie Street Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.979372701542 17.88747964924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang