Stokkiesdraai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter S - Apr 2024
Algehele gradering
Hartenbos is lekker!
Belinda W - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees.
Kimberlee Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis regtag 'n plekkie wat ek enige persoon sal aanbied om te gaan oornag.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie,
ons is trots op ons toekomstige aftree plek en werk hard om dit gerieflik en mooi te hou vir elke gas wat dit intussen gebruik.
Meiring D - Apr 2024
Algehele gradering
Was 'n baie lekker week geniet Hartenbos.
Louis R - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker oop plan baie goeie leef area en kinders is welkom.
Wouter B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Jannie O - Jan 2024
Algehele gradering
Ligging is sentraal maar met verkeer is laat slaap min.
Meronies M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie, ons is bly ons plekkie kon die regte atmosfeer skep.
Leagon A - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Jonathan S - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was stil en rustig, ons kon goed rus.
Mary E - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxed environment, neat, everything we needed. Hosts very friendly, felt at home.
Wicus V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Beddens slaap lekker, volledige toegerus met alles wat nodig is.
Belinda R - Okt 2023
Algehele gradering
Bietjie te ver van swembaddens, net daar geslaap.
Nerine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerBarend F - Okt 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Jacques C - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Lourens P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie veilig en goed geleë.
Paul P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Paul,
Plessier, dankie vir die pluimpie, dit was lekker om julle te ontmoet.
Anthony en Joan
Kayleigh K - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely place and neatly set out.
Stokkiesdraai se terugvoer
Hi Kayyleigh,
Thank you for your review.
Thank you for bringing the neighbours unfriendly attitude to our attention, unfortunately we not know any of our neighbours as those are weekend guests.
None the less we will try to keep our eye open with regards to this.
Anthony and Joan
Andre E - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Sinobia B - Apr 2022
Algehele gradering
Die kuier by Stokkiesdraai was heerlik gewees.
Martie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid met alles wat jy nodig het asook WiFi en DSTV.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie , ons waardeer U waardige terugvoering. Maak mooi.
Lorraine V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer, alles wat ons doen kom uit ons harte.
Rusheda M - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was regtig 'n lieflike tyd.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Jaco. Ons warrdeer julle terugvoering.
Petrus S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was great.
Elden S - Jun 2022
Algehele gradering
I was there on business, so basically just slept there, but the location was very central.
Chippie J - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Na ons nie self die probleem kon regstel nie was ek by DSTV se kantoore. Ongelukkig het hulle vir my gese dat DSTV besluit het om sekere smart TV's nie verder te ondersteun nie. So dit los dit vir ons in 'n panarie, waarvoor ons 'n oplossing moet kry.
So ver as die waterdruk gaan, moes dit 'n munisipale probleem gewees het en nie uniek aan die woonstel nie. Ons lees op sosiale media dat ander mense ook die selfde ondervinding gekla het.
Abuhurairah A - Mei 2022
Algehele gradering
Uncomfortable.
Kim N - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Kim, na 'n moelikke 2 jaar is dit siels lonend om sulke terugvoering te kry
Nico B - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie eienaars en bure.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Niko, ons is so bly alles was soos julle verwag het, hoop julle vakansie was net so lekker
Elizabeth J - Jul 2021
Algehele gradering
Was 'n wonderlike wegbreek wat voel jy is by jou eie huis.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Elizabeth, lekker om sulke terugvoering te ontvang, spoor ons aan om die standaard te hou
Annelize L - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Stokkiesdraai.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Annelize, my vrou glimlag baie breed vir die wonderlikke terugvoering
Betsie V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, maar daar was 'n paar verrassings!
Lees meerStokkiesdraai se terugvoer
Dankie Betsie, ons probeer baie hard, die twee jaar het ons finansieel hard geslaan, dit is vir daardie reede dat ons 'n aantal gratis eenhede gegee het, ons werk hard om die agterstand in te haal, die gaste na julle is bewyse van hoe hard ons probeer.
Danelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Glad nie die geld en die moeite werd nie.
Neill M - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasmagories beste kort vakansie ooit.
Hettie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en goed toegeruste woonstel. Sal aanbeveel.
Gerda D - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Tersia G - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Veilig en plek het alles wat jy nodig het.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Tersia, ons probeer baie hard om Stokkiesdraai soos 'n tuiste, weg van die huis te maak.
Oor die algemeen word al ons gaste vriende, ons waardeer jou terugvoering.
Liefde Joan
Martie F - Jan 2020
Algehele gradering
Hartlike ontvangs na 'n ver pad en als was in plek. Kombuis is goed toegerus.
Frederik O - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspannend, die moeite werd.
Liesel E - Nov 2019
Algehele gradering
Ek sal beslis weer hier wil bly.
Reon N - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Stokkiesdraai se terugvoer
Goeie more Hoppie, Channel en Chanre,
Baie dankie vir die wonderlikke "review" en pluimpies, ons hoop om vir julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Joan en Anthony
Llewellyn A - Apr 2019
Algehele gradering
Manjifiek.
Eastwood L - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker ruim, skoon en netjies.
Stokkiesdraai se terugvoer
Beste Eastwood,
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Ons is baie trots op ons vakansiewoonstel en probeer baie hard om die plek skoon, gerieflik en spesiaal vir elke gas te maak, ongeag of die gas 1 of 10 nagte bly. Sulke pluimpies soos joune maak die “input” die moeite werd.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Joan en Anthony
Pieter V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Pieter,
Ons waardeer jou terugvoering, dit is altyd lekker om 'n pluimpie te ontvang.
Dit was so lekker om julle te ontmoet en die spontane vriendelikheid van die kinders was wonderlik, mens kry dit nie meer in vandag se kinders nie.
Groete,
Joan en Anthony
Hendrik S - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed behandel deur Anthony en Joan.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Hendrik, Nicolene, Henrico en Anél, dit is altyd goed om te hoor as ons gaste / (wat dan gewoonlik vriende word) lekker gekuier het en dat hulle tevrede met die verblyf was. Groot drukkie vir julle van Joan en Anthony
Sandisiwe M - Okt 2019
Algehele gradering
The owners were very friendly, and the place was safe.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die eienaars was baie vriendelik en die plek was veilig.
Ons het ons verblyf baie geniet, daar was warm water. Vriendelike eienaars.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Gerhard S - Feb 2019
Algehele gradering
Dankie.
Stokkiesdraai se terugvoer
Gerhard baie, baie dankie vir jou terugvoering, dit was 'n plesier. Ek is 'n semi-afgetreede toergids en van die aard is ons spesies ingestel om maklik vriende te maak, mense te akkomodeer en gelukkig te maak.
Seëngroete,
Anthony
Brenda V - Nov 2019
Algehele gradering
Dit het soos huis gevoel.
Stokkiesdraai se terugvoer
More Brenda,
Baie dankie vir die pluimpie, ons waardeer dit baie.
Weereens 'n geval waar gaste vriende raak, groot drukkie vir jou, hoop die res van julle reis was sonder teespoed.
Liefde,
Joan en Anthony
Alta V - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Stokkiesdraai se terugvoer
Thank you very much. We appreciate the review very much.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, Innikol, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang