Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Castle - Dullstroom

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Christo D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gerus. Ons het baie gebly, tot die hond wou nie teruggaan nie. Net een ding, sal dit reën hê jy 'n 4x4 nodig om in en uit te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Awesome. Enjoyable stay. The house is well equipped and spacious. The fireplace and pool table came in very handy with cold rainy weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dillon
Stone Castle - Dullstroom
Thank you for your review, Wim. We are pleased to hear that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon. Kind regards, RNR Holidays

Sant-marie S
Kort verblyf
4.4
Nov 2022

Vars lug, oop vlaktes, baie wild. Stone Castle was amazing, dit was skoon, gerieflik ingerig, die feit dat 4 uit die 6 kamers hul eie badkamers het maak dit uiters gamaklik. Die twee groot kamers het vol badkamers, king-size beddens en hout-oondjies om dit warm te hou in die winter. Die groot stoep wat toe is aan beide kante maak jou veilig voel en die uitsig is asemrowend. Die swembad is nie regtig stapafstand nie, en die stalle het nie perde in nie, werkers bly daar, daar is wel perde wat vry rondloop. Ook, baie baie wild, en bloukraanvoëls. Dit is gerieflik naby aan Dullstroom, die deel van die grondpad voor jy by Dullstroom Estate indraai, is na gekyk en dit is gemaklik vir normale voertuie. Alhoewel sportvoertuie wat laer is nie so maklik daar gaan regkom nie. Binne die landgoed is daar sementpaadjies. Die DStv se power supply het nie gewerk nie en daar is nie wifi of so nie, dit het ons nie gepla nie. Daar twee braai-areas, en baie baie hout wat reeds gekap was. Ek het dit ge-love, ons almal het, dit was gemaklik, gerieflik, groot, dit het alles gehad wat 'n mens kon nodig hê en vir die groot groep wat ons was, was niemand ooit ondervoet nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Lovely, tranquil, spacious. Everything you need to recharge. Plenty of game on your doorstep. This was a much needed break for our family. This big house has everything you need to unwind and reconnect with each other and nature. It is close enough to town if you want to spoil yourself at one of the many restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwaine Z
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Really beautiful place and good value for money. Has beautiful views and the wildlife is on your front doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Beautiful house and stunning evening sunsets! We loved our stay at Stone Castle. The house is beautiful and so spacious. A great place to travel with friends or family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2021

Lovely quiet getaway to Dullstroom. Although a bit tricky to get to, a lovely weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2021

Die pad is 'n nagmerrie Die huis het aandag nodig. Verf op mure skilfer af. Gordyne is vuil en geskeur. Die oond benodig ook aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda T
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jun 2021

Dit was baie lekker, ek dink net hul kan bietjie aandag gee aan die kleiner dingetjies. Ek dink hulle kan regtig aandag gee aan die dekor. Die gordyne hang net hier en daar gehak. Dit lyk sleg. Die meeste bedlampies het nie eers globes in nie. Die een venster is so vrot dat hulle toiletpapier ingedruk het om die wind uit te hou. Die wasbak waarin skottelgoed gewas moet word is regtig grillerig.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Simone R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Tiek al die boksies vir 'n groot groep, gesellige, kuiernaweek. Wonderlik ingerig! Het al die tiekboksies gemerk, geskik vir 'n groot groep mense. Die dek wat uitkyk oor die mooi landgoed met braai was 'n moet op ons lysie vir Dullstroom en Stone Castle het nie tekort gekom hier nie. Die kombuis is beeldskoon en die kamers perfek vir wanneer jy tog 'n bietjie afgesonder wil wees. Ek wil noem dat die aanwysing op die kaart nie korrek is nie. Chris het ons baie mooi reggehelp met die korrekte aanwysings, maar dit sal definitief moet aangepas word op die webwerf, aangesien die pad soos verduidelik onmoontlik te kar is en die hek gesluit is van daardie rigting. Ek beveel aan om 'n GPS te gebruik na Dullstroom Country estate (ook die pad na die gholfbaan) en dan vanaf die hoofhek is Stone Castle nommer 8.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dillon
Stone Castle - Dullstroom
Dear Simone Thanks for the good review. We have again sent it to be corrected on the website and it should be correct in future. Clients must take the road past the Golf Estate turning off at the Birds of Prey 1 km before Dullstroom on the way to Belfast. Not the Kruidfontein road between Lydenburg and Dullstroom as that road is very bad.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 212

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinpad, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15429882aa6c8887b030e5071aac48b173b9f1783ce4e59ad0e8d095ffdd18708b1f071565b95a21a1eca54e4b4dee1a9a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 12) 48 5 1 5 Kruisfontein Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.404198777533 30.201212580109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang