Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Stone House is 'n ekslusiewe en stylvolle huis in die dorpie McGregor in die Kaapse Wynlande. Dié grasdakhuis is met natuurlike klip gebou en is in die buitewyke van die dorp, reg langs die Krans Natuurreservaat geleë.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koninggrootte-bed en die ander 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is baddens en storte in 2 van die badkamers en die derde badkamer het slegs 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n aparte TV-kamer met 'n TV met Netflix. Gratis WiFi en 'n aparte studeerkamer met 'n lessenaar is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Buite is daar is lieflike kuierareas, soos 'n swembad met sonstoele, 'n onderdakarea langs die swembad met 'n yskassie en 'n ingeboude braai, 'n tradisionele boma met 'n vuurput en 2 stoep-sitareas.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Darlingstraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stone House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d770cd173a7dbe1d5072a502cce287e95f6fc32f4d6d96d74bb192560681587624ee35364e8f1f6898e01ed3e3684d4cbd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 17 Darling Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9502339 19.8202331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang