Stonehenge River Lodge
- Kapasiteit: 102 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kopjeskraal PTN 84, Parys, 1985, Noordwes
- Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Stonehenge River Lodge is sowat 13 km buite Parys en 21 km vanaf die Vredefortkoepel wat 'n Wêrelderfenisgebied is.
Verblyf by Stonehenge River Lodge is in 52 en suite-kamers beskikbaar. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.
Die lodge het ook 'n konferensiesentrum vir troues, partytjies en vergaderings. Daar is doendinge soos boogskiet, riviervlotvaart, abseil, wildritte en vele meer op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kopjeskraal PTN 84, Parys, 1985, Noordwes
- Gaste dink Stonehenge River Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 102 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kopjeskraal PTN 84, Parys, 1985, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang