Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehouse on Main

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dani V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ongelooflike ervaring om daar te kan bly. Wens ek genoeg woorde het om te kan beskryf. My gasvrou is ongelooflik gewees. Alles in plek, sy dra jou op hande. Kan nie wag vir my volgende besoek nie. Die beste gastehuis ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ultimate hospitality! Our one night stay was perfect. The hosts' sole focus is to make sure you have everything you need. Clean, beautiful and a delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier W
1 nag
5.0
Jun 2024

Amazing place with amazing hosts! Was 'n baie lekker blyplek en amazing hosts, wat 'n amazing breakfast gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jö G
1 nag
5.0
Mei 2024

Vriendelike eienaars, pragtige kamer en uitstekende ligging. Ek het my besoek aan Stonehouse regtig baie geniet. Ek was vriendelik ontvang, die kamer was mooi, skoon, netjies en het selfs 'n heerlike stoep gehad. Daar was koffie, tee, melk, sowel as lekker badkamerseep en sjampoe. Die ontbyt wat voorgesit is, was heerlik en hulle het my so bederf! Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat hulself in Struisbaai bevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastiese diens en verblyf. Die ontbyt was ook van uitstaande gehalte. Heerlik gebly, ek beveel Stonehouse on Main hoog aan. Die gasheer en gasvrou is baie professioneel en vriendelik, en laat mens baie welkom en gemaklik voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helma N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dis 'n pragtige netjiese plek. Waarde vir geld. Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Heerlik gebly. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Bliss, will highly recommend Stonehouse on Main. Stonehouse on Main is beautifully maintained and centrally located, within walking distance from the beach. The host is a brilliant, offering suggestions of places to visit and taking care of our every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Hidden little gem. We had the best time, clean room, friendly owners, private. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen N
1 nag
4.8
Jan 2024

Excellence. Great accommodation, friendly and helpful service, very comfortable beds and lounge area, and very clean and cozy. Great location within walking distance of the beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Great experience. Pristine, clean, lovely rooms and dining area/bar. Lovely hosts. Lovely breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 49, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0102ebbe2ea08b36e0829ffd6a3542181d342ffc4091fb8bd64be31c1cef2e58db186c98bb15f9c8ad2324c8ef64463e6056?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 49 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.796677814169 20.04407286644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang