Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehouse on Main

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tjaart V
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie bederf en nuwe vriende gemaak. Ek en my ma was bederf vandat ons daar gestop het. Baie dankie. Julle is uitstekend en sal julle enige tyd aanbeveel. Sal julle vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent and highly recommended. Extremely friendly and accommodating owners. Excellent food. Spacious, comfortable and hygienic rooms, lounges and breakfast-dinner areas. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker, dankie. Baie lekker, dankie. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende plek met uitstekende ontbyt. Steve en Rahela was gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonell D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie gerieflik geleë. Diens was uitstekend. Ontbyt was heerlik. Ons het heerlik gebly by Stonehouse on Main. Die diens was uitstekend en die ontbyt elke oggend was fantasties. Ons het tot 'n wegneemontbyt gekry toe ons vroeg die laaste oggend moes vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Top notch diens en kamer. Baie mooi kamer en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker, vriendelike mense, baie behulpsaam, eet lekker daar. Baie lekker, sal enigeen aanbeveel om daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dani V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ongelooflike ervaring om daar te kan bly. Wens ek genoeg woorde het om te kan beskryf. My gasvrou is ongelooflik gewees. Alles in plek, sy dra jou op hande. Kan nie wag vir my volgende besoek nie. Die beste gastehuis ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ultimate hospitality! Our one night stay was perfect. The hosts' sole focus is to make sure you have everything you need. Clean, beautiful and a delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier W
1 nag
5.0
Jun 2024

Amazing place with amazing hosts! Was 'n baie lekker blyplek en amazing hosts, wat 'n amazing breakfast gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 49, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0102ebbe2ea08b36e0829ffd6a3542181d342ffc4091fb8bd64be31c1cef2e58db186c98bb15f9c8ad2324c8ef64463e6056?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 49 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.796677814169 20.04407286644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang