Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Strand Vakansie-kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strand Vakansie-kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 2 mense in Lochnerhof en is net 600 m van die strand af geleë, en Busamed Paardevlei-hospitaal en Cure-daghospitaal is 2 km weg. Die verblyf het 'n omskakelaar en 'n battery en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die losstaande kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolf en yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan in 'n privaat sitkamer ontspan. 'n Werkstasie en gratis, onbeperkte 50 mpbs WiFi is beskikbaar vir diegene wat van die kothuis af wil werk. Daar is 'n TV met Netflix en YouTube beskikbaar.

Die agterplaas word gedeel met die eienaar wat op die eiendom woon. Parkeerplek word agter 'n elektroniese hek voorsien.

Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kwartus S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie aangenaam en rustig.
Des 2024
Bianca M
Saam met lewensmaat
5.0
Very cosy and welcoming. Lovely time spent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ashwalina G
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek ooit. As jy rus nodig het in Strand Vakansie kothuis, is dit jou plek. Fantastiese plek 100%.
Nov 2024
Marlon L
Saam met lewensmaat
5.0
The beach is a 5-minute walk with everything we could ask for. Patsy and her husband are very nice people, and from the minute we arriv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Anzel B
5.0
Lieflike plekkie, ek het dadelik tuis gevoel. Baie sentraal en veilig. Sommer baie lekker gebly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Patsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Vakansie-kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c070bec21ca300117e272a6b7e3a729f3354fcff4148d6d2c457b125ae44b25b00e07701c8a0ceeb8a0c737a10d0dd0e6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 72 Joubert Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1064 18.82402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789