Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 95 resensies vir Strandloper
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Philippe D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippe D

Enjoyed the view and nice apartment.

Great stay, nice view, enjoyed the apartment.

Dietrich S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietrich S

Hier kan mens rus.

Die eenvoud, uitleg en uitsig van dié woonstel is onverbeterlik.

Abdul Maliek J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul Maliek J

Calming, view was breathtaking.

It was excellent, it was peaceful. Enough space and great bathrooms. The view was out of this world.

Jacques V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

'n naweek is te kort.

Naweek is te kort om vir so 'n lekker wegbreek. Die plek is groter as wat ons verwag het en om 2 badkamers te hê maak 'n groot verskil.

Strandloper se terugvoer

Dankie Jacques. Die kort naweek beteken jy sal weer moet kom kuier.
Groete tot 'n volgende keer.
Trudie

Strandloper
Belinda C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Perfekte blyplek vir 'n see vakansie.

Die woonstel is baie goed toegerus, pragtige uitsig. Kan die see hoor in die nag. Baie netjies, sal vir seker weer gaan.

Audrey H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H

Loop afstand van die strand. Als was net lekker relaxing en die plek is fantasie.

Ons naweek by was baie baie lekker. Ons as gesin het dit terdee geniet.

René T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Pragtige plek, asemrowende uitsig.

Fantastiese akkommodasie op die strand met alles wat nodig is. Gerieflike binne-braai. Baie skoon en gerieflike kamers, sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Strandloper se terugvoer

Dankie René

Hoop julle kom gou weer kuier.

Groete
Trudie

Strandloper
Anita S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Dit was ons 2de keer se tuisgaan by Strandloper en beide kere was voortreflik!

Beide eenhede het die mooiste see uitsig. Die beddens is gemaklik en die leefruimte voldoende vir 'n gesin van vyf. Die eenhede beskik oor alles wat moontlik nodig mag wees. Elke eenheid bied voldoende privaatheid en daar was geen steuring deur ander gaste nie. Die eienaar is vriendelik, hulpvaardig en tegemoetkomend. Twee nagte by Strandloper is regtig te kort! Ons kan nie wag vir 'n volgende keer se bespreking nie!

Strandloper se terugvoer

Dankie Anita

Hoop julle kom gou weer kuier.

Groete
Trudie

Strandloper
Helen V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

Rus vir die siel.

Dit was beslis waarde vir geld. Lieflike uitsig en by die strand en rivier.

Sonia C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C

Die perfekte ligging en baie netjies.

Fantastiese ligging met alles wat jy mag benodig. Baie netjies.

Philip V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Ons het 'n paar dae breek geneem van die werk, en heerlik gerus en ontspan.

Die Strandloper is perfek geleë, en het 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is lekker ruim, gerieflik en beskik oor alles wat jy sou nodig vind. Alles was baie netjies en skoon, en die gasvrou, baie professioneel en vriendelik. Ons kan die plekkie sterk aanbeveel - pragtig.

Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Fantasties.

Het baie lekker gebly.

Tinus S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S

Lekker gekuier net te kort.

Netjiese eenheid, goeie ligging. Alles wat jy nodig het.

Evan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evan K

Excellent.

Most enjoyable stay, should have stayed longer.

Strandloper se terugvoer

Thank you Evan.

Please come again.

Regards
Trudie

Strandloper
Basil L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Basil L

Very relaxing.

Baie mooi uitsig, asemrowend.

Danica R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danica R

Fantasties gerieflik en gesellig.

Ons het ons tyd by Strandloper baie geniet! Gerieflik en verskaf so baie kan net klere oppak en gaan. Daar is van alle kombuis toebehore verskaf. Ons as vroue veral het die klein goedjies waardeer in die kombuis wat ons nie hoef van die huis te bring nie.

Strandloper se terugvoer

Hoop julle kom gou weer kuier.

Strandloper
Neill B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neill B

Well kitted flat but bed too small.

The flat was a nice, clean flat and well kitted out. The lady accommodating us was friendly and helpful. The double bed was small, so my wife had to sleep on the couch. We were disappointed that the picture in the advert was actually of the accommodation across the road, taken from the balcony, so we went there first only to find we were at the wrong place.

Strandloper se terugvoer

Good day Neill,

Thank you for your feedback. The double bed is standard, so I suppose you are just used to your bed at home. With reference to the photo on the site, you could have recognised our place if you looked at other photos on our site. However, by the time you visit us again, you will have a queen bed in the main bedroom. Hope to accommodate you soon.
Kind regards,
Trudie

Strandloper
Ri-han D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ri-han D

Lekker ontspan.

Lekker by die see. Rustig, mooi en jy loop net oor die pad en jy is op die strand.

Anita S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Asemrowende mooi uitsig!

Uit al die plekke waar ons al tuisgegaan het was Strandloper seker een van die grootste hoogtepunte. Die eenheid is prakties ingerig en beskik oor alles wat nodig is, van 'n lieflike binnebraai tot gemaklike beddens, en-suite badkamers asook 'n ruim leefarea. Die mense is vriendelik en Alida se gasvryheid gaan jy ver soek om te kry. Twee aande se verblyf was te min en ons sal 'n plan moet maak om weer te gaan herlaai met rus vir ons siele. Indien die eienaar die volgende in gedagte wil hou vir die toekoms, 'n droër vir wasgoed sal 'n aanwins wees, veral vir gaste wat langer bly en dalk clear bars by die vensters om met lekker oop vensters te kan slaap. Die televisie se remote het sommige knoppies wat bietjie haaks is maar ons het reggekom. Ons het niks kortgekom nie en is hartseer dat die tydjie so vinnig verby is. Dankie Trudie dat jul ons gehuisves het.

Zandre W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre W

Winterwegbreek.

Die uitsig was fantasties! Die weer was koud en nat, maar ons het lekker warm geslaap en die binnebraai geniet. Ons het alles gehad wat ons nodig sou kry. Daar was selfs ekstra handdoeke wat baie handig was in die nat weer. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief weer daar bly.

Elmarie A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A

Mooiste uitsig oor die see en rivier. Strandloper het al my verwagtinge oortef.

Ek het 'n heerlike tyd gehad by Strandloper. Die gasvrou is vreeslik hulpvaardig, en aandag is gegee aan klein detail om seker te maak die verblyf is aangenaam en verloop sonder probleme. Die woonstel is pragtig en skoon en het die mooiste uitsig oor die see en die rivier. Ek het verlief geraak op Stilbaai as vakansiebestemming. Ek kan nie wag om weer Strandloper en Stilbaai te besoek nie.

Monica P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P

Baie lekker kuier naweek gewees.

Alles wat jy nodig het was beskikbaar. Gasvrou het alles verduidelik en seker gemaak ons weet hoe en waar om sleutel te kry. Baie netjies en skoon. Lieflik om op die stoep te sit en na die see te kyk. Sal beslis hulle aanbeveel.

Tharina S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S

Mooiste uitsig!

Ons het héérlik gebly! Als wat ons nodig gehad het was daar en meer! Ons sal beslis weer gaan. Die uitsig is ongelooflik mooi!

Andre A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A

Lekker geleë by Stilbaai-Wes se riviermonding en see. Loop net oor die straat en jy is op die strand.

Strandloper is geleë by die monding en op die strand en swemplekke. Die ligging is op grondvlak en die beste wat mens seker kan kry, naby die winkels, ens. Die akkommodasie is groot, twee slaapkamers met twee badkamers, lieflike binnebraai met alles. Die woonstel is goed toegerus met alles in die kombuis. Die skuifdeure maak oop en dan sit jy omtrent buite. Hierdie plek is ideaal vir koue winters en warm somers. Maklike privaat parkering. Dis die ideale plek vir stappers, watersport en net lekker rus.

Peter S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Comfort with a view.

The apartment is spacious and very well-appointed and equipped. The view from the lounge and balcony is amazing. Very quiet. Communication with the host was easy and access was arranged and simple.

Julie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie G

Ongelooflike mooi, skoon plek!

Plek was skoon, netjies en daar was alles in eenheid wat mens sommer tuis laat voel. Trudie is 'n uitstekende gasvrou, het dadelik gereageer indien ons iets nodig gehad het. Kan nie wag vir ons volgende kuier daar nie. Dit was uit die boeke, onbeskryflik mooi uitsig oor see, sonsopkoms. Strandloper sien ons vir seker weer. Dankie Trudie, jy is die beste.

Linda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Die verblyf was goed.

Baie geniet, net jammer dat die weer sleg was.

Irmarie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmarie L

Pragtige plek met 'n ongelooflike uitsig.

Pragtige plek met 'n ongelooflike mooi uitsig. Die elektriese komberse op die bed was 'n vreeslike bederf. Baie dankie.

Cilia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cilia V

Kuier daar was wonderlik. Het baie geniet. Volgende keer dalk net in die somer. Was bitter koud, maar die binnebraai was ʼn groot pluspunt. Sal beslis weer gaan.

Plek is netjies, gerieflik en goed toegerus met 'n stunning uitsig kan mens nie vir veel meer vra nie.

Philip T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip T

Beste uitsig teen baie billike prys!

Woonstel beskik oor alles wat jy mag nodig kry en dit is absoluut perfek geleë. WiFi het ongelukkig nie gewerk nie, maar gelukkig verplig dit mens om minder tyd op jou selfoon te spandeer.

Lidwinia N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lidwinia N

Baie gesellig. Rustic.

Heerlike ligging. Netjiese plekkie. Enigste nadeel van onderste eenheid is dat jy dikwels en tot laat in die nag 'n geskraap van meubels hoor van die boonste eenheid.

Anieka M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anieka M

Lekker gekuier, pragtige uitsig.

Die balkonwoonstel is netjies en goed toegerus. Die braaiplek op die stoep is nie so lekker as die wind waai nie. Ons sal dit waardeer het indien daar darem 'n sepie en ekstra toiletpapier voorsien was.

Hardus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hardus P

Oorwegend goed.

Pragtige ligging en alles wat mens nodig het, behalwe 'n skottelgoedwasser. Een baie groot probleem, die dubbelbed in die hoofslaapkamer is pateties. Ons het een nag vroeër teruggekom omdat ons rûe dit nie meer kon hou nie. Verder het die muur in die ander slaapkamer se badkamer gelek as dit gereën het. Die eienaar sal daaraan moet aandag gee voor hy groot skade kry.

Strandloper se terugvoer

Ai, ek is jammer om dit te verneem.

Die matras is verlede jaar aangekoop, dus behoort dit nie 'n probleem te wees nie, en het ek ook nog geen negatiewe resensies daaroor ontvang nie. Ek sal dit maar self moet gaan uittoets, want dit is 'n nuwe matras.

Rakende die Skottelgoedwasser, neem asb. kennis dat die eenheid as selfsorg bemark word. Dit sluit nie 'n skottelgoedwasser in nie. Alhoewel ons beplan om so iets te installeer die jaar, bly dit die gas se verantwoordelikheid om die volle besonderhede van die eenheid te bestudeer om sulke misverstande te oorkom.

Strandloper
Hentie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie R

Onbeskryflik. 100% die beste.

Ons asems was weggeslaan. Perfekte ligging, perfekte uitsig. Pragtige moderne verblyf.

Marlese T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese T

Neat as a pin and beautiful location!

Pragtig, skoon en netjies met alles wat nodig is.

Cerneels C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerneels C

Great views.

We really enjoyed our stay at Strandloper. Beautiful view of the ocean and comfortable accommodation with everything that you need.

Amanda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Heerlike verblyf in 'n perfekte ligging.

Ons het heerlik gebly. Goed toegeruste akkommodasie en het veral die volle DSTV pakket en WiFi waardeer.

Riana V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Fantastiese plek om vakansie te hou.

Uitstekend toegerus.

Corne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Onbeskryflik lekker.

Wat 'n besonderse woonstel. Die sonsopkoms oor die see het ons weggevoer. Sal beslis weer hier kom bly. Dis was wonderlik. Mooi.

Eleen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleen S

Uitstekend. Het skottelgoedwasser erg gemis.

Pragtige view. Goed toegerus. Netjies en skoon.

Strandloper se terugvoer


Dankie vir jou terugvoering. Die skottelgoedwasser is in die begroting ingewerk.

Strandloper
Marius D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Baie lekker.

So slaap mens. Sal weer soontoe gaan.

Riaan H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Presies wat mens verwag en nog meer.

Sal vir seker Strandloper aanbeveel. Sal vir seker weer besoek. Fantastiese uitsig en als is perfek. Skoon en netjies en kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Jurie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Fantastiese ligging, akkommodasie, dekor, waarde vir geld.

Ketel baie aangepak met kalk en kon nie gebruik word nie.

Gill T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill T

Excellent accommodation in a superb location with the best view in Stilbaai.

Unfortunately no Wi-Fi in the apartment.

Jenave L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenave L

Dit was fantasties.

Ek sal enige persoon verwys na die Strandloper, dus perfek en baie meer as wat ek verwag het.

Christel L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L

Ongelooflik. Kon nie vir beter vra vir 'n wegbreek. Die ligging en see uitsig was perfek.

Ek sal weer terugkom na Strandloper en beslis dit aanbeveel vir reisigers wat die rustigheid van 'n kusdorpie soek.

Leana S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Heerlike verblyf, gerieflik met mooi see-uitsig.

Strandloper is goed ingerig en Trudie het alle nodige inligting deurgestuur voor ons aankoms.

Chris R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Strandloper het die allermooiste uitstig oor die see, naby strand. Alles pragtig skoon en baie goed toegererus. Ruim verblyf. Trudie was hulpvaardig en vriendelik, waardeer. Besliste keuse van akkommodasie vir die toekoms. In 'n neutedop: 'n holte vir die siel.

Dit was 'n aangename 9 dae.

Strandloper se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Strandloper
Samantha B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Gorgeous views.

Strandloper is a fantastic getaway from the hustle and bustle. Ideal for those that love the sea views and sea air.

Abrie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie B

Heerlik gebly.

Blyplek was skoon en netjies. Alles gehad wat nodig was. Kan dit aanbeveel en sal beslis weer daar kuier.

Yolanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Goeie ligging en baie netjies.

Dis wonderlik om wakker te word en uit te kyk oor die strand. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Enigste negatiewe faktor is dat die eenheid 6 mense kan neem, maar daar is net een badkamer en nie genoeg warm water!

Strandloper se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Wat die een badkamer aanbetref, is dit baie duidelik op die beskrywing en foto's dat die Balkon eenheid net 1 vol badkamer het. Wat die warm water betref, sal ons die probleem kyk en regstel.
Ek glo darem dat die uitsig opgemaak het vir jul tekortkominge.

Strandloper
Ronel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Heerlik! Van die beste liggings in Stilbaai, en die woonstel is ruim en gerieflik.

Heerlik om soggens die mooi sonsopkoms te sien. Woonstel is goed geleë en daar is alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Sal graag weer van Strandloper gebruik maak.

Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Ligging is baie goed die plek is netjies, maar kort hier en daar bietjie aandag.

Sal aanbeveel dat daar veligheidsdeur aangebring word by die enkeldeur.

Sandra T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Absoluut fantasties.

Dit was die mooiste uitsig wat ons al ooit gehad het. Kom definitief volgende jaar terug. Het so lekker gebly en alles so mooi en skoon. Baie dankie.

Minette E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E

See en strand, perfekte ligging.

Ek en my bejaarde moeder het oorgeslaap by Strandloper, Stilbaai. Die huisie is in Waterkant st regoorkant die pragtige strand. Beste ligging ooit. Mooi, skoon kamers. Dankie, Trudie, dat jy so behulpsaam was.

Strandloper se terugvoer

Dankie Minette,

Ek hoop julle kom gou weer kuier.

Groete
Trudie

Strandloper
Madre W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre W

Al was dit die koudste paar dae wat Stilbaai nog beleef het, was ons snoesig in die woonstel met 'n pragtige uitsig op die see.

Dit was koud en het amper die hele tyd gereën, maar ons het 'n puik uitsig op die see gehad en die binnebraai het die kuier voltooi want ons het nie nodig gehad om uit te gaan nie. Wat 'n heerlike uitruskuier!

Strandloper se terugvoer

Dankie, Madre, dat julle by Strandloper kom kuier het, ten spyte van die koue. Hoop om julle spoedig weer te akkommodeer by Strandloper.

Strandloper
Rencia U - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia U

Ons het 'n wonderlike naweek gehad, die eenheid het aan al ons behoeftes voldoen.

Ons kon nie vir 'n beter ligging gevra het nie, die uitsig is so mooi.

Leon S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Pragtige see-uitsig! Woonstel is mooi skoon, ruim, alles wat ons nodig gehad het.

Kombuis is volledig toegerus, heerlik om op die balkon te kan braai terwyl ons die see sien.

Monica D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Wat 'n wonderlike uitsig.

Ons het heerlik gebly by Strandloper. Alles was baie netjies en skoon, alle benodigdhede was daar. Ons sal verseker terug wees!

Hester F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F

Heerlike kuier gewees!

Ons het heerlik gebly en gekuier en sal graag weer hier kom oorbly.

Antoinette S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Lieflik, gerieflik, sommer net stunning!

Van gerieflike slaapkamers, praktiese kombuis, lieflike eet- en sit kamer met 'n wow uitsigtig, super lekker binne- en buitebraai area. Het ons ons verblyf vreeslik geniet en lekker gekuier. Alles was uit die boonste rakke! Strandloper sal ons beslis weer sien!

Lynette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

The accommodation was lovely and spacious. It was well placed in Still Bay. Kitchen well stocked for cooking.

See stars

Strandloper se terugvoer

Thank you, Lynette. Hope to accommodate you again.

Kind regards,
Trudie.

Strandloper
Allistair G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistair G

Fantastiese blyplek,ligging van die beste wat daar kan wees.

Wil baie dankie sê vir die goeie diens wat ek ontvang het van die eienaar Trudie. Ek was wel net telefonies in kontak met haar maar dit was vir my genoeg om 'n prentjie te skilder van watter tipe mens sy is. Ons het 'n fantastiese naweek gehad en sal die plek enige tyd vir enige een aanbeveel. Gaan beslis weer soontoe.

Andre J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Baie netjies. Op die strand en pragtige uitsig.

Ons het Stilbaai en Strandloper vreeslik baie geniet. Sal beslis weer hier oorbly.

Strandloper se terugvoer

Dankie Andre. Hoop om julle spoedig weer daar te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Trudie

Strandloper
Annemarie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Uitstekende uitsig, baie netjies, en Trudie is baie hulpvaardig.

Uitsig is asemrowend. Alles wat jy nodig het, is in die wooneenheid. Was baie skoon en veral nou met Covid kon 'n mens ruik met die eerste intrapslag dat alles goed skoongemaak is.

Diana V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V

Baie genotvol met beste uitsig en geriewe.

Ons het heerlik gerus en die strandmeer en uitsig was wonderlik.

Strandloper se terugvoer

Is dankbaar dat julle dit geniet het. Hoop julle kom gou weer kuier.
Groete
Trudie

Strandloper
Ronelle R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Baie lekker

Pragtige, netjiese woonstel. Goed toegerus met ’n mooi see-uitsig. Vriendelike ontvangs. Sal dit met graagte aanbeveel!

Edward & Norma H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward & Norma H

Dit was nou 'n goeie wegbreek van die stedelike gejaag en geraas.

Ek wil graag onder jul aandag bring. Ek wens daar is meer mense in ons beskawing soos Trudie! Man was sy nou behulpsaam en vriendelik niks wat gevra was aan Trudie was moeite of te veel nie. Sy het regtig uit haar pad gegaan om alles so goed te laat verloop. Omdat ek maar baie min vakansie geniet het ek natuulik nie n benul van pryse nie. Dit is maar hoekom ek voel dit was bietjie duur maar beslis die moeite werd. Julle sien ons beslis weer.

Strandloper se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Edward.

Strandloper
Christine L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Fantastic location with wonderful view.

The unit is very well equipped.

Strandloper se terugvoer

Thank you Christine. Hope you will come visit again soon.

Strandloper
Bernard N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard N

Peaceful with lovely scenery.

Very spacious and clean apartment.

Fawzia G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fawzia G

Fantastic view from a spacious apartment with all creature comforts.

We were very thankful for the electric blankets and heater as it was quite cold in Still Bay during our 3 day stay.

Niel T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel T

Alles wat jy benodig met 'n pragtige see-uitsig.

Ons het 26- 29 Maart 2021 by Strandloper oornag (in die boonste eenheid). Die uitsig op die strand/rivier is asemrowend mooi en Stilbaai is 'n pragtige, rustige plek. Die eenheid het al die geriewe wat jy sou benodig en is baie gerieflik. Trudie (eienaares) woon nie op die perseel nie, maar was vanaf die tyd wat ons die bespreking gemaak het, uiters behulpsaam en ter alle tyd beskikbaar. As gevolg van die wind kon ons ongelukkig nie braai nie, maar dit is maar een van daardie dinge as jy by die see woon!

Wilna S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S

Salig, rustig, mooi.

Net een punt van kritiek was die mense onder ons wat buite gerook het en dan het die rook direk in ons plek ingetrek! Dit was steurend, maar seker onvermydelik!

Christo W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Puik.

Stilbaai is die ideale seevakansie bestemming.

Marina V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Eenheid is goed geleë en goed ingerig.

Heerlik om met klein kinders te gaan. Klipgooi van strand, speelarea en oefentoerusting vir die wat wil fiks bly. Trudie baie behulpsaam en vriendelik gewees met bespreking en veranderings rakende die Covid-situasie. Ons hoop om weer in die toekoms daar te kan bly. Eienaar behulpsaam.

Dewaal L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaal L

Heerlik gekuier.

Ons het die verblyf baie netjies gevind en uitstekend toegerus met alle benodigdhede. Die Strandloper is baie goed geleë en naby aan restaurante asook aan die inkopiesentrums. Baie veilig en kon ons met 'n geruste hart gaan stap op die staproete langs die riviermond.

Franco V - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco V

'n Pragtige, stylvolle en netjiese woning met 'n asemrowende uitsig oor die see!

Ek het regtig so lekker gebly daar! Stylvolle, pragtige en netjiese woning met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir die wonderlike geleentheid! Wat 'n heerlike wegbreek!

Stefan J - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan J

Voorwaar n plek om weer na terug te gaan.

Dankie Trudie dat ons hierdie pragtige en netjiese vakansieverblyf van julle kon ervaar. Ons sal beslis weer in die toekoms daarvan gebruik maak. Daar is min vakansie verblyf wat so goed en netjies toegerus is. Voorwaar 'n wonderlike plek.

Robert D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

A most relaxing place to stay and enjoy.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspanne plek om te bly en te geniet.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Carin M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Beautiful accommodation right on the beach.

This is a very well kept flat with all the necessary utensils. Lovely view and the river and sea just across the road. Will definitely stay here again.

Tracy D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D

Great for a relaxing getaway.

We thoroughly enjoyed our stay. The place was spotlessly clean and was equipped with everything we needed. The beach view was magnificent. Trudie was very kind, helpful and stayed in contact with me until we reached our destination safely. I would highly recommend this place to anyone wanting to escape from the hustle and bustle of city life and that's looking for a quiet, safe haven to relax.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker vir 'n ontspanne wegbreek.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die plek was vlekkeloos skoon en was toegerus met alles wat ons nodig het. Die uitsig op die strand was pragtig. Trudie was baie vriendelik, behulpsaam en het in kontak met my gebly totdat ons veilig ons bestemming bereik het. Ek sal hierdie plek ten sterkste aanbeveel vir almal wat wil ontsnap uit die gewoel van die stadslewe en wat op soek is na 'n stil, veilige hawe om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

August L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
August L

Baie gemaklik en puik diens soos gewoonlik.

Strandloper is my gereelde keuse vir akkommodasie op Stilbaai.

Heidi V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Dit was 'n wonderlike kuier, ontspanne en 'n mooi omgewing.

Ek was net voor die besige vakansieseisoen op Stilbaai. Dit het tot gevolg gehad dat daar nie 'n toeloop van mense en verkeer was nie, wat vir my ideaal en baie rustig was. Die verblyf is besonder keurig en netjies, en Trudie doen uitsonderlike moeite om alle reëlings so maklik as moontlik te maak. ’n Aangename, ontspanne besoek.

Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Baie goed geleë.

Vriendelike mense en ligging op die strand.

Goliath S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Goliath S

Was awesome.

What a beautiful place. The view from the balcony is spectacular. Will definitely recommend Strandloper.

Werner S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Puik ligging met die mooiste uitsig oor die strand en riviermond.

Van die bespreking tot die verblyf was puik. Trudie het seker gemaak alles is in orde en het alle vrae volledig en tydig beantwoord. Baie skoon en netjies met ons aankoms. 'n Heerlike eenheid met alles wat nodig is vir 'n rustige vakansie by die see, die braai is die hoogtepunt waar jy heeldag kan sit en uitkyk. Ons gaan beslis weer.

Strandloper se terugvoer

Dankie Werner. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Strandloper
Susan T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Dit was wonderlik.

Baie netjies en skoon. Wonderlike see uitsig. Kan dit aanbeveel!

Henk L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Vyfster!

Die eenheid het ons verwagtings oortref.

Strandloper se terugvoer

Dankie Henk. Ek hoop julle kom weer kuier.

Strandloper
Roderick L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick L

Fantasties.

Dis wat mens waarde vir geld noem. Asemrowende uitsig, netheid. Een van my beste naweke, as jy vir stilte soek sal ek beslis Strandloper bo-op my lysie sit. Dankie Trudie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid. Jy's die beste.

Strandloper se terugvoer

Dankie Roderick. Ek is bly dat Strandloper vir jou stilte en rus kon bied. Hoop ons kan jou spoedig weer akkommodeer.

Strandloper
Amanda L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Baie goed geleë en definitief 'n plek om aan te beveel.

Ons het die verblyf baie geniet. Dis 'n plek waar enige een welkom sal voel.

Fanie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Dit was presies soos op die foto's, net mooier!

Ongelooflik mooi en rustig! Kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Lukas S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

Ontspanne.

Baie lekker gerus en vakansie gehou. Asemrowende uitsig.

Marelize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Ongelooflik!

Stunning, lekker gerus! Eenheid is skoon, gemaklik en op die perfekte plek! Ons kan enige iemand aanbeveel! Gaan definitief weer kuier by Strandloper! Dankie, Trudie, jy het 'n stukkie hemel op aarde.

Strandloper se terugvoer

Dankie Marelize. Ons hoop julle kom weer by ons plekkie kuier.

Strandloper
Sarah D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D

Friendly welcome, beautiful views, amazing location and a spacious and very clean house.

We were welcomed by the most beautiful view of the ocean from the lounge and bedroom. It is within walking distance of the harbour and right on the beach front. The space was very clean and fairly modern with a very cosy indoor braai. Trudie was extremely friendly and helpful. I will definitely be visiting again soon!

Strandloper se terugvoer

Thank you, Sarah, see you soon then!

Strandloper
Gustav S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav S

Uitstekende fasiliteite, uitstekende ligging.

Aangename, ruim en gerieflike akkommodasie. Alles is daar wat 'n mens benodig.

Strandloper se terugvoer

Dankie Gustav, ons hoop om jou gou weer in Stilbaai te verwelkom.

Strandloper
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZZrL2HLCBQ3iOFz8INyvb4tjxU2yCtaQYPUVMsZyl6DuPIdT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 73 Waterkant Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379538509893 21.421545997518
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang