Streams Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clode-straat 3024, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Streams Cottage is 'n selfsorgeenheid wat aan die eienaar se hoofhuis in Bettysbaai vas is.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n sentrale etenstafel. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan lekker braai onder die melkhoutbome met 'n uitsig oor die berge en 'n dammetjie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clode-straat 3024, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Streams Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clode-straat 3024, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap