Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strelitzia House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verteenwoordiger getref word.
Neem asb. kennis dat geen diere op die meubels, binne of bo-op die beddens toegelaat word nie.
Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Geen harde partytjies word toegelaat nie.
Geen rook binnenshuis nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 650
R 3 650 R 2 920
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 650
R 3 650 R 2 920
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitzia-straat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b5538a193341bb50ee9b6d8f756d8804ef7bb1a8760f22f967b432be89827b051ef74bcf1f8345e4f24ffc770a16ead471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 650 nouVanaf R2 920 per nag (plek vir 12) 2 Strelitzia Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.8020374 20.0477847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang