Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

StruisHuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Willem R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker stoep met kuier area. Ons het baie lekker gekuier, die huis is ideaal vir groter gesinne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit N
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Gerieflikke groot huis stapafstand van die strand. Wel geleë, netjies, goed ingerigte verblyf is gewaarborg as jy die huis huur. Ons het as groot gesin gebly, en almal was gemaklik en stem saam dat dit 'n tuis atmosfeer was. Die strand is 800 m weg, winkels net so naby, baie gerieflik. Goeie diens gekry van Hennie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marginella-straat 17, Argonautapark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA042e2393ee27258759f0162da59f001b389b3b6eb0c06dc9f6f66de6360aec5c83e27d778fa5831c528085e33e465879dc18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 17 Marginella Street Argonauta Park 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.793268612266 20.042991148205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456