StruisVogel
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 11 Jun 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susansingel 27, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 300R1 534 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
StruisVogel is 'n lieflike selfsorghuis in Struisbaai vir 10 gaste met 'n houtvuurwarmbad.
Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping, waarvan een 'n koningingrootte-bed het en die ander 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die solderkamer het 3 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Gaste in hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die onderdakstoep het stapeldeure en -vensters wat toegemaak is sodat die stoep wind- en reënbestand is.
Die groot oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan en ook die binnebraai gebruik.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n onderdakbraai en 'n see-uitsig. Parkeerplek vir 4 voertuie is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Struisbaai het 'n rits doendinge soos visvang, swem, kajakroei, branderplankry, sweefski en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook 4 km ry na L'Agulhas om die Quoin Point-vuurtoring, die Cape Agulhas Vuurtoringmuseum en voetslaanroetes soos Spookdraai en Rasperpunt te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 122
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Susansingel 27, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink StruisVogel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susansingel 27, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang