Strydom's Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 53, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Strydom's Accommodation in Malmesbury bied verblyf in 3 kamers. Die kamers het elk 'n privaat ingang met parkeerplek op die perseel. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en volledige en-suite badkamer. Toegerus met 'n tafel en twee stoele, TV, ketel, mikrogolf, tweeplaatstoof, yskassie, eetgerei en breekware. Daar is genoeg kasruimte vir gaste se klere.
Kamer 2 is toegerus met n dubbelbed en en-suite badkamer met 'n stort. Daars 'n TV, ketel, mikrogolf, tweeplaatstoof, 'n yskassie, eetgerei en breekware.
Kamer 3 is toegerus met twee driekwartbeddens en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n TV, ketel, mikrogolf, tweeplaatstoof, 'n yskassie, eetgerei en breekware.
Braaigeriewe is beskikbaar en WiFi is ingesluit.
Die perseel word nie geaffekteer deur beurtkrag nie - die ligte en muurproppe is gekoppel aan 'n omsetter.
Strydom's Accommodation is 66 km vanaf Kaapstad se middestad wat dit ideaal maak vir 'n naweekwegbreek met aktiwiteite soos wynproe en uitstekende voetslaanroetes. Die verblyf is naby winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Armandt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Buitekantstraat 53, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Strydom's Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 53, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang