Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 5 Milford House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hatfield-weg 10, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 5 Milford House is 'n ateljeewoonstel op die eerste verdieping van 'n gebou wat in 'n stil, residensiële straat in Drieankerbaai geleë is. Dit is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat, veilige ingang.

Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met 2 stoele. Verder is daar oorgenoeg kasplek en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Studio 5 se kombuisie is met 'n mikrogolf, kookplaat en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Gaste is bederf word met 'n rits restaurante en winkels in Seepunt se hoofweg. Die woonstel is ook stapafstand vanaf Kaapstadstadion en die V&A Waterfront. Verder is Kampsbaai en Kaapstad se middestad net 10 minute se ry ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gareth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hatfield-weg 10, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 5 Milford House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hatfield-weg 10, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb1ad5a095a9f02601bdfb19b7f15c3aa6bdbf998bfcedf0ed1ec8703218d2c8a1baf8e1a837ce49e9658a116e835375afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 Hatfield Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.909867308072 18.400180452778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang