Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio 51 is teen 'n welige heuwel in Clubview, Centurion, geleë en is 'n moderne oopplan-woonstel vir 2 mense in 'n privaat tuin.

Met die trappe af is 'n koningingrootte-bed beskikbaar in die slaapalkoof, en die ruim en suite-badkamer is toegerus met 'n stortkop wat natuurlike reënval naboots, en 'n toilet. ’n Gasgeiser verseker eindelose warm water.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en 'n eetarea.

Die leefarea maak oop op die tuin wat 'n ingeboude braai-area huisves, en gaste kan in die boomryke tuin ontspan en na die voëls luister.

Studio 51 is 5 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë, en 15 km vanaf die Centurion Residential Estate & Country Club, en het maklike toegang tot die N14, die N1 en die R21.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Studio 51 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba451cc019ea77057ccb7c8f6dd231b832f27af12a19359b689f065968520ef8690506dc8c14c5aee7254d8d61584f03622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 51 Poplar Drive Valhalla 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.8207612 28.1614925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang