Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir Studio Apartments
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5
Amy M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy M

Perfect.

The place is a bit small but we enjoyed our stay. The hot tub was the best.

Thelma B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Ontspanne perfekte wegbreek vir twee paartjies!

Dit is die perfekte wegbreek vir twee paartjies. Die jacuzzi bly vir baie lank warm met slegs twee sakkies hout - hout was ook verskaf. Ons kon lekker ontspan en rustig kuier. Was spyt oor ons nie nog 'n dag kon bly nie (moes almal weer gaan werk die volgende dag).

Brian M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M

I was happy with the stay, though I was not happy that you failed to consider our kids.

It was a beautiful place.

Sandra L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

A very pleasant and comfortable stay.

The Luxury Apartment has everything necessary for a comfortable, clean, safe and pleasant stay. Conveniently situated in a clean and neat neighbourhood. Five minutes by car to local shopping centres and other amenities. What is depicted on the site is exactly what you get.

Thembisa N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thembisa N

Perfect.

It was great, just a bit short. I wish we had stayed a bit longer.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Haajirah T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Haajirah T

Relaxing.

It was amazing, very relaxing. However, you can hear everything happening next door, so a TV would be great to have.

Rosemary H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary H

Relaxing.

Wonderful city that can be proud.

Adam S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adam S

Teleurgesteld.

Aircon of waaier beslis nodig. Kort 'n TV. Wasbak in badkamer is pateties klein. En beslis nie klankdig nie. Goeie genade, hoor elke woord wat in ander woonstel/studio aangaan.

Studio Apartments se terugvoer

Dankie vir u kommentaar, Adam.

Die eenheid het ongelukkig nie 'n aircon nie, maar dit het wel 'n waaier. Die eenheid word geadverteer as 'n 'studio unit' en dus is dit nie ruim nie.
Ons is bewus van die klankdigtheid probleem en sal dringend daaraan aandag gee. Die eenheid het nie 'n TV en dit word ook nie geadverteer met een nie. Daar is egter gratis WiFi sodat gaste hul gunsteling vermaak op hul eie toestel kan geniet.

Studio Apartments
Fanie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie H

Nie vir besigheidsreis nie.

Klankdigtheid is 'n probleem. Die hek is 'n probleem. Geen TV? Geen stortmat of mat by die deur nie. Die lawaai vanaf die hottub reg by die venster is onaanvaarbaar en so ook die buite lig.

Studio Apartments se terugvoer

Dankie vir u kommentaar, Fanie.

Ons is bewus van die klankdigtheidprobleem en sal dringend daaraan aandag gee.
Die eenheid het nie 'n TV en dit word ook nie geadverteer met een nie. Daar is egter gratis WiFi sodat gaste hul gunsteling vermaak op hul eie toestel kan geniet.

Daar is voetmatte by die bed en die toilet.

Ons motiveer altyd 'n stil en rustige omgewing om enige versteuring te voorkom. Indien daar egter 'n versteuringsprobleem is, moet dit gerapporteer word sodat ons dit kan oplos.

Studio Apartments
Larry N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Larry N

Not suitable for a couple and long stay.

Place too small and very limited, no privacy.

Andriesa T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andriesa T

Ons kon nie vinnig genoeg wegkom nie.

Baie baie telleurgesteld. Verblyf absoluut 'n mors van geld. Hoegenaamd geen waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0505091673d0ff8975734b59591c6ceb1a6b9edc83ce2d7aec1e2c35b391c524437028c17cce114691d63157af5c9fcbc59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 6 Disa Road Table View 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.819347386754 18.483446499223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang