Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Bordeaux

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Studio on Bordeaux
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chanelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle P

Great!

Clean, private, and close to everything.

Chantal B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Very peaceful, away from the hustling and bustling.

Real value for money, a very peaceful break-away from home. Very clean and tidy and safe parking on the premises.

Chantal B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Neat, clean, safe, very comfortable and peaceful.

Safe parking on the premises behind electronic gates. The photos advertised are an accurate representation of what I saw on arrival. The apartment is very neat, cosy, and comfortable. My second stay at Studio on Bordeaux. Will definitely be back soon!

Dirk C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C

Oulike plek.

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Johna G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johna G

Dit is 'n rustige omgewing. Die veilige parkering is 'n bonus daarom sal ons weer by Studio on Bordeaux gaan oorbly.

Sentraal geleë en veilig.

Anton S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Baie netjiese en sal dit baie beslis weer van hulle gebruik maak.

Die toesluitmotorhuis was vir my 'n groot plus in vandag se lewe. Baie dankie.

Madelein C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Dankie Jeremy, jy het ons so gehelp nog voor ons daar was. Ons het baie lekker gebly. Dit was veilig ook vir ons voertuig en dit was lekker naby Panorama hospitaal.

Ons gaan definitief weer daar bly wanneer ons dokters toe moet gaan.

Marlene D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Verblyf geniet. Netjies, skoon en veilige parkering.

Die area is rustig en mooi. Sal weer daar bly.

Lindy H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Everything you need for a short stay.

Great clean place for a short stay.

Chantal B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Short and sweet, it was a great breakaway from home.

Our stay was short but awesome, loved the peacefulness in the area. Away from the busy hustling and bustling on our side, will definitely be back soon. Loved the decor and cleanliness of the apartment. Will recommend Studio on Bordeaux to friends.

Pauline P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P

Skoon, netjies en rustig.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam toe ons daar aankom. Plekkie was skoon, netjies en lekker geruik binne! Dit is 'n rustige area en ons het dit geniet. Dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het.

Micheala V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheala V

Rustig, puik netheid, veilig.

Die huiseienaar, Jeremy was baie vriendelik en het ons met ope-arms ontvang en verwelkom. Ek sal definitief Studio on Bordeaux aanbeveel vir iemand wat 'n rustige wegbreek beplan. Die plek is netjies en in 'n rustige area geleë.

Saggie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saggie V

Baie skoon en netjies.

Vriendelik ontvang en hulpvaardig toe ons sukkel met TV. Goeie bed en omgewing, rustig en stil, sal vir seker weer daar bly.

Gideon L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon L

Woonstel was baie skoon en netjies. Eienaar was baie gaaf gewees.

Buurt is baie skoon, nie groot verkeer. Kan aanbeveel vir enige persoon.

Barbara E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara E

Well equipped, very neat and clean.

No outside space is not ideal, unless arriving in the evening and leaving early morning. In summer with loadshedding the air con. could not work and we had to go out due to it getting too hot inside.

Johan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Netjies, veilig en bekostigbaar.

Alles wat jy nodig het is daar. Ligging is perfek. Ons het lekker en veilig gevoel.

Gershwine F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwine F

A peaceful and relaxing place.

We were seeking a getaway from the busy city life but not too far from home, and by far Studio on Bordeaux met our need and expectations. Small and intimate yet spacious enough to breathe in fresh air and relax.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Botes G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botes G

Goeie diens.

Het heerlik gebly. Baie modern en het alles wat nodig is. Baie sentraal. Beste diens.

Lejani G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lejani G

Baie lekker!

Ons was tevrede met alles. Word definitief aanbeveel.

Unika A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unika A

Definitief waarde vir geld!

Dit was regtig ’n baie mooi plek. DStv, WiFi, lugversorging, koffiegeriewe en alles wat jy nodig het om kos te maak. Sal weer hier bespreek!

Keenan Juwain C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keenan Juwain C

Nice quiet area, enjoyed my stay.

Customer service was tops, place was nice enjoyed the quietness.

Pieter L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Net soos op die foto's, netjies en alles werk. Goeie ligging naby snelweg en winkels, uitsig op Tafelberg.

Goeie ontvangs, alles wat nodig het en werk, WiFi en vol DStv. Voorstel: kan dalk net Snappy Chef bysit en pot of 2.

Desiree B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Rustig en veilig.

Rustig en veilige ligging.

Bardine H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardine H

Lekker

Eienaars van die perseel baie verwelkomend en vriendelik. Ook baie behulpsaam indien iets nodig het. Mens voel ook baie veilig.

Corlyn R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlyn R

Ons kon ongelukkig nie kuier nie as gevolg van Vlak 4 inperkings.

As gevolg van Vlak 4 inperkings, is ons dogter se huwelik en onthaal uitgestel en moes ons die verblyf by Studio on Bordeaux kanselleer. Ons kan dus nie kommentaar lewer oor veiligheid of netheid van die akkommodasie nie maar ons kan wel sê hoe beïndruk ons was met die tegemoetkomendheid van Jeremy toe ons die verblyf by hom moes kanselleer. Hy het volle begrip gehad vir ons probleem en sonder kibbel of kla ons volle betaling teruggegee. That's walking the extra mile Jeremy and it's why I will be keeping your particulars on file for future use and promoting your guest houses in our town. Regards Murray & Corlyn Reyneke

Jacques L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Baie netjies plek, mooi area, baie modern.

Sien sterre.

Charlene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Beste verblyf in die Kaap.

Jimmy en Kie het uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel en sal vir seker weer by hulle gaan bly. Dis sentraal en naby alles!

Lebohang M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang M

What an enjoyable stay!

The host was very friendly and accommodating. The facilities were very clean.

Herman V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Baie mooi eenheid in 'n mooi deel van Kaapstad.

Alles wat nodig is, is beskikbaar en ek het niks om oor te kla nie.

Andre G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Lovely peaceful and private.

Private peaceful accommodation.

Andre G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Very pleasant, cosy place.

The stay was pleasant and cosy. Very quiet and peaceful area.

Ralph M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph M

Uitstekend

Dit is 'n cosy plek vir twee mense wat wil wegkom nie ver van die huis af nie.

Kaite M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kaite M

It was private and convenient. Just what we needed.

It was great because we were given the privacy that we needed and they were really nice and accommodating people.

Cornia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornia S

Perfekte oornagplekkie.

Die eenheid is ruim en goed ingerig. Perfek vir diegene wat 'n bekostigbare oornag plek soek.

Hendrick S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrick S

I had a very very pleasant stay.

The place was so clean. It has a nice, comfortable bed. I will definitely come again.

Renoir W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renoir W

Baie gerieflik

Baie vriendelike diens. Word aanbeveel.

Patricia S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S

Best overnight stopover.

Very comfortable, near Panorama Hospital, fulfilled all our needs! Good bedding, good location, everything you need for a overnight stay! Will go back every time.

Ivonne B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne B

Uitstekende verblyf.

Baie netjies en gerieflike verblyf naby aan Panorama Hospitaal, vriendelike ontvangs. Sal definitief weer daar gaan bly.

Anthea H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H

I loved staying here.

Best accommodation I've used so far. Will definitely use it again.

Hilmir J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilmir J

Baie lekker.

Was vriendelik ontvang, plek is netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly. Die area is ook baie veilig en stil.

Annemarie E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie E

Pragtige plek. Netjies en goed toegerus.

Puik oornagplek. Sterk aanbeveel!

Juan Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan Z

Die huis was skoon en baie netjies, perfekte plek vir 'n naweekwegbreek.

Die kliëntediens was goed en ons was glad nie gepla nie, die huis is veilig en die baie netjies.

Renoir W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renoir W

Baie netjies en gerieflik.

Sal weer van verblyf gebruik maak. Baie dankie.

Juan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan R

Heerlike, veilige nagrus.

Sal aanbeveel vir die netheid, veiligheid en ligging van die verblyf. Sowel as die hartlike ontvangs deur die eienaar. Baie dankie, ons het die verblyf baie geniet.

George S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Clean, secure and real value for money.

Jeremy, the owner was very friendly and helpful. Safe environment and with the garage included in the price this is real value for money. Unit was very clean and with our stay being nine nights our linen and towels were changed and the unit cleaned although this is a self-catering facility. We could just phone the owner whenever we needed this to be done. It is close to the Plattekloof Centre (restaurants) and Panorama Hospital with easy access to the N1 freeway.

Christiaan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

I will definitely use Studio on Bordeaux again.

Our stay was very nice and safe.

Ursula M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Fantasties!

Lieflike plekkie, veilig, naby N1 naby winkel sentrum. Hospital naby. Plekkie baie netjies mooi ingerig met alle nodige kombuisware. 'n Mens voel sommer welkom, maar tog ook privaat. So ja, as jy rustigheid nodig het, is dit 'n definitiewe ja.

Jannie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie K

Waarde vir geld.

Ligging was perfek vir naby Panorama Hospitaal en waarde vir geld. Jeremy, die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal Studio on Bordeaux aanbeveel.

Huibrecht B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibrecht B

Uiters netjies en ek het baie welkom gevoel.

Veilige omgewing met veilige parkeerplek en 'n baie netjiese woonstel, alles wat 'n mens nodig het na 'n 500 km-reis.

Kobus P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Lekker privaat, veilige parkering en veilige verblyf, netjiese wooneenheid met als wat nodig is vir 'n kort of lang tydperk.

Ons het heerlik gebly. Dis 'n rustige en stil omgewing, veilige en netjiese wooneenheid. Ons sal enige tyd weer daar bespreek. Die woonstel is modern en gerieflik ingerig. Die motorparkering reg by die woonstel agter veilige omheining is baie gerusstellend. Beste blyplekkie wat ons vir enigeen wil aanbeveel.

Rossouw V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw V

Baie lekker.

Sal verblyf aanbeveel, goeie en vriendelike diens.

Ben V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Silwerskoon en geen tekort.

Ligging vir ons doel is perfek. Alles was pragtig skoon en netjies. Die volledige pakket van DStv is 'n bonus. Jeremy het alles en nog meer gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Jenny R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny R

All modern amenities were available. Friendly, obliging hosts.

All amenities available, clean, safe, quiet.

Nadia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Fantasties!

Ons het vreeslik lekker gebly!

Willie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Uitstekende oornag-akkommodasie, netjies en gerieflik.

Studio on Bordeaux is in 'n stil, rustige area geleë, weg van die stadsgeluide, die ideale oornag-akkommodasie. Jerry het ons baie vriendelik ontvang. Die kompleks is modern, uiters netjies en gerieflik ingerig. Die kombuisarea voldoen aan alle moontlike geriewe, so ook die slaapgedeelte en badkamer. Die toesluit-garage is 'n pluspunt. Ons sal sekerlik weer van hierdie baie bekostigbare akkommodasie gebruik maak.

Pieter S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Refreshing, peaceful and good value for money.

See stars.

Nelie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie S

Baie netjiese verblyf en veilige omgewing.

Baie netjiese verblyf en veilige omgewing en sal beslis weer in die toekoms daarvan gebruik maak!

Charlton M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton M

We loved staying there, as it was close to where we needed to be. Was clean and full DStv was a plus. Heater was provided, but an extra blanket would have been nice. Kitchen utensils was available too. Will go there again.

Brilliant stay and a definite must.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly omdat dit naby was waar ons wou wees.

Briljante verblyf en definitief 'n moet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ruwayda J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda J

Perfek.

Perfek, genoeg vir wanneer jy net in en uit vir Kaapstad kuier. Beslis aanbeveel. Het alles wat jy nodig het.

Rozelle P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P

Very clean and safe.

The person who received us was very friendly and helpful.

Dimitreo J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitreo J

Baie skoon en rustig.

Dankie vir 'n vinnige antwoord op my versoek. U diens is uitstekend.

Lou-marié B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou-marié B

Gerieflik.

Luukse, skoon en netjiese plekkie met als wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Pieter S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Excellent, relaxing and pleasant stay.

See stars.

Heinrich D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

Rustig en netjies.

Baie netjies en skoon verblyf.

Althea S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea S

Superb customer service, host friendly, helpful and going the extra mile.

The owner, Jeremy really went out of his way to make things comfortable for us. Customer service very good. Would definitely make use and recommend their establishment.

Chamagne C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamagne C

I liked the quiet area and the room was quite comfortable.

We were out of the room for the majority of the time but still find the room comfortable. I will recommend it to my friends as it is close to the hospital and within walking distance from the Plattekloof Spar. I really enjoyed my stay, thank you.

Monita B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monita B

Great!

Baie geniet. Gerieflik en veilig. Sal beslis weer besoek.

Sophie D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie D

Baie aangenaam, veilig en rustig.

Ek sou aanbeveel dat reling by trappie na badkamer opgesit word, veral vir ouer gaste.

Studio on Bordeaux se terugvoer

Dear Althea,

Thank you for staying with us and for the great review!
Regards, Jeremy

Studio on Bordeaux
Letecia S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letecia S

Baie mooi, netjiese plek.

Skoon, gerieflik, gasvry.

Sophia Z - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia Z

Fantasties, uit die boonste rakke, vriendelike diens en waarde vir geld.

Die besprekingsreëlings deur LekkaSlaap was uit die boonste rake, baie dankie Martin. Die Studio het my verwagtinge oortref. Die kamer en geriewe was uitstekend. Toegang tot die kamer was maklik en die toesluitmotorhuis is 'n groot bonus. Die dekor van die kamer is pragtig en die groot TV-skerm met DStv, asook gratis WiFi, is meer as wat 'n besoeker kan vra. Die gasheer, Jeremy is vriendelik en meer as behulpsaam. Die Studio is baie naby Panorama Hospitaal geleë, 'n uitstekende verblyfplek vir besoekers aan die hospitaal. Ek sal Studio on Bordeaux aan enigeen aanbeveel en self ook weer daar gaan oorbly.

Studio on Bordeaux se terugvoer

Dear Sonica,

Thank you so much for staying with us and for this amazing review!
Hope to see you again.

Studio on Bordeaux
Ruida V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruida V

Geen probleme, behalwe: steilerige trappe na badkamer.

Ou mensies kry swaar met trappe.

Lillian I - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian I

It was a great stay.

We enjoyed the stay very much and would definitely go again but the dog was jumping on the back door so much that we couldn't really sleep late and the roof where the geyser is, needs to be close as there a section open but yes we felt safe.

Studio on Bordeaux se terugvoer

Good Day Lillian,

We do plan to close up the top section to the storeroom. Apologies for our dog. Thank you for your review.


Studio on Bordeaux
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourdeaux-singel 8, Welgelegen, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231abc30445c15897b015b3e778ea7fa8f3dceda7faaf704dd6ff7a6972ded2be05e736aad117b0d0c014105db56e6afab09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 8 Bordeaux Crescent Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8721 18.57416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang