Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stuurmansfontein Corbelled House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A wonderful and unique experience! Thank you for the excellent stay in this incredible place! We loved the isolation, history, nature, and unique experience. Your homemade treats, heritage roses, and fresh herbs were a delight! We will be back and will definitely recommend Stuurmansfontein Corbelled House!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtig. Geskiedenis ingebou in blyplek. Uniek. Is hartlik ontvang. Veilig. Harde omgewing. Mense wat daar gebly het is bewonderingswaardig. Stil, rustig, sterre pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus Gerhardus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die mooiste plek waar jou siel kan rus! Stuurmansfontein is 'n plekkie wat onder jou vel inkruip! Die vrede en rustigheid wat jy ervaar, met die mooiste sterre in die aande is onvervangbaar. Piet en Charmaine doen soveel moeite om jou tuis te laat voel! Ons is bederf elke dag met 'n varsgebakte suurdeegbroodjie! Dis so lekker om ook die geskiedenis te ervaar van die Korbeelhuisies, dis vir enige een 'n moet om dit te gaan beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew G
1 nag
5.0
Jul 2023

Magnificent. Piece of paradise and solitude.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Wat 'n unieke belewenis en 'n moet vir almal wat in geskiedenis belangstel. Die ervaring wat moontlik gemaak word deur Charmaine is 'n eenmaal-in-'n-lewe ervaring. Die detail van die meubels en bybehore asook alles om die verblyf so gerieflik moontlik te maak is uitsonders. Die stilte is iets wat ek baie lanklaas beleef het. Na so 'n besoek raak 'n mens nederig dankbaar vir die gemak van ons eie huise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexandra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Magical. If you want to disconnect from the real world and experience the true magic of old-world Karoo charm, this is the perfect place, simply spectacular!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ongelooflike ervaring. Stilte, atmosfeer, unieke ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darrell J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Perfect getaway. Really enjoying staying in an off-grid, quiet and historic building. The place was clean and serviced and the home baked bread was a welcome surprise. The farm is beautiful and perfect for walks and for kids to explore. I'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

A Spectacular House in the Karoo. What a special building in the beautiful Karoo. The house has been decorated with such style and care with fresh flowers and bunches of herbs. No cell signal or electricity meant we could fully switch off and relax. Thank you Charmaine for making our stay magical!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 595
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 595
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuurmansfontein Corbelled House, Stuurmansfontein Plaas, langs die R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0803a58f24f8758ec92074f8ae088a990c943a673190f7f66e28c285aca3f6e3e1a980b1db4c6199970f4386e919dda6eb54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 595 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Stuurmansfontein Corbelled House Farm Stuurmansfontein, off R63 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.932547816061 21.692312216516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang