Sugarlands Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sugarlands Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die Sugarlands Farm 6 km van die N3 in die hartjie van die Midlands Meander. Die kothuis is op die oewer van 'n baarsdam. Dit is die ideale plek vir 'n stil en private wegbreek met lekker kaggel in die winter.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 2 enkelbeddens, banke, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die eenheid het 'n onderdakstoep met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Die kothuis word daagliks skoongemaak en troeteldiere is welkom.
Gaste kan by die lapa langs die dam of in rondwandel ontspan of visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sugarlands Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal