Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbosrant Sleep & Go

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier-weg Erf 492, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suikerbosrant Sleep & Go is in Kameeldrift East in die Roodeplaat Dam-area geleë en bied verblyf naby die N1 en verskeie trouvenues.

Verblyf is in 6 individuele kamers beskikbaar. Daar is 3 kamers op die grondverdieping met 'n privaat stoep en dis is ver van die hoofgebou met 'n bosveldkombuis. Daar is 2 woonstelle met privaat stoepe en lugversorging. Die L-vormige executive suite het ook lugversorging. Al die eenhede het 'n TV met Openview-kanale. Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Donderdae. Daar is ook 'n boma-area.

Die eenhede is privaat en het 'n skilderagtige uitsig. Die perseel word met 'n alarmstelsel, geslote-kringtelevisie, 'n sekuriteitswag en -hond beveilig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Celize E
5.0
Baie lekker en rustig. Baie lekker gebly en die kamers het alles wat mens nodig sal hê. Skoon en netjies.
Sep 2024
Daniel N
Saam met vriende
5.0
I loved everything about the place. I don't have any comments regarding this.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Nombuso B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable relaxing. Always clean, cosy and comfortable. It is always better than the previous time. It's our second home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Nexus C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful, easy, relaxing. Absolutely beautiful place! Booking was a dream, and everything went so smoothly! Will definitely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Neels G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil en aangenaam. Ons het lekker gebly. Het om voor 14h00 in te gaan. Dit was gereed al 12h00 vir ons en baie vriendelike ontvangs. Ook gereë...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Reier-weg Erf 492, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Suikerbosrant Sleep & Go het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier-weg Erf 492, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFUGzrzfrJzkkfczaX6Hqru5NlYX8ysYwd9E1TdVW6XojkbZ0t0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Reier Road Plot 492 Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.669235149413 28.336081168101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang