Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbosskuur Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anne-marie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie verblyf opsie vir werk reisigers sowel as vakansiegangers. Die gasvrou is baie vriendelik en tegemoetkomend. Akkommodasie is goed toegerus met alles wat nodig is en definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannie D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ek het die stilte op die plaas verskriklik geniet, pragtige plek! Wat 'n fantastiese plek, is netjies, skoon en baie goed ingerig. Die eienaar was enigetyd beskikbaar vir navrae en enigiets wat ek wou weet. Ek kan hierdie plek enige tyd aanbeveel. En ek sal dit enigetyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Great! Highly recommended! The accommodation was clean, and the hosts were incredibly accommodating and friendly. I felt safe and at peace throughout my stay, thanks to the tranquil environment. A perfect retreat for anyone seeking comfort and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Very comfortable including electric blankets on the beds. Our accommodation was upgraded at no additional cost so that we could make a braai. Very accommodating hosts and great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker veilige plaas verblyf. Gasvrou duisend, het ons dadelik laat tuis voel met 'n hartlike welkom. Heerlik gebly in 'n plaasomgewing met alle geriewe tot jou beskikking. Kan baie beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jakkie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Heerlike rustige blyplek met alles wat nodig is. Baie lekker gebly. Baie rustig en mooi omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik. Gemaklik met alles wat ons nodig het. Omgewing baie mooi en doodstil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathryn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A perfect halfway stop between KZN and Kruger. Comfortable and cozy, the chalet had all we needed. It has a lovely outlook. The host was so hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was absoluut wonderlik. Ons was verskriklik beïndruk met die ligging, asook die verblyf - luuks en als wat mens nodig het, was daar. Ons het heerlik piekniek gehou wat ons teen 'n fooi bekom het en weereens die mandjie se inhoud was van uitstaande gehalte en smaaklik. Dis rustig, stil en veilig, en die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

The rooms were spotless and just what we needed. It was a perfect overnight stop to Kruger. Would highly recommend Suikerbosskuur Accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ericka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Eland Plaas, Amsterdam, 2375, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYWM2N2Q5LTQwMDktNDU0Zi1hNzNjLTA5ZGY0NjU1MDVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Glen Eland Farm Amsterdam 2375 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.650588698182 30.513678523477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang