Summerville Place
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oskopweg, Rhodene Plaas, Addo, 6105, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 125 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Summerville Place bied verblyf in 'n rustige selfsorgkothuis op 'n sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is sowat 15 min vanaf Kirkwood en 20 min se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park.
Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, en toonbank met stoeltjies toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek. Buite is daar ingeboude braaigeriewe. 'n Toesluitmotorhuis met 'n afstandbeheer is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Oskopweg, Rhodene Plaas, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Summerville Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sunland Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oskopweg, Rhodene Plaas, Addo, 6105, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang