Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun River Kalahari Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Robert J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Clean, serene and great hospitality. Great hospitality, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Good day. Thank you very much for the positive feedback. We hope to see you again. Japie

Susan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflike en rustige oornag plek. Baie lekker gebly. Was 'n oase na 'n lang rit en heerlik afgekoel in die swembad. Die lugversorger het net nie goed gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoering! Ons is baie bly dat u lekker by ons gebly het. Ons vra om verskoning oor die lugversorger; dit is intussen uitgesorteer! Indien u weer in die toekoms van ons akkommodasie gebruik maak, voel vry om tydens u verblyf enige iets te rapporteer by ontvangs, sodat ons dit sommer dadelik kan oplos. Mooi dag verder. Vriendelike groete

Liesel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige atmosfeer, kan vir seker aanbeveel. Pragtige plek, ons huisie was netjies en skoon, heerlike lugversorging in die hitte. Pragtige uitsig op die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Goeie dag. Baie dankie vir die wonderlike positiewe terugvoering. Hoop om julle spoedig weer te sien. Groete Japie

Maria C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly en die personeel was baie vriendelik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Goeie dag. Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Groete Japie

Lanie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal beslis volgende keer langer as een nag bly. Springbokkies op jou voortstoep en die Oranjerivier 'n paar treë weg. 'n Silwerskoon kamer wat 'n koel lafenis bied teen die vreeslike hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete

Este J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige verblyf langs die rivier. Ons het heerlik ontspan. Pragtige verblyf langs die rivier. Vriendelike ontvangs en veilige area. Na aan dorp, maar voel of jy in 'n oord is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete

Chris R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

An ideal spot to overnight. A great overnight stay in Upington, on the banks of the Orange River and away from the hustle and bustle of the town. That said, it was easy to locate and very easy to continue our journey the next day. The reception staff were extremely helpful. We ate dinner from a simple menu which was both tasty and affordable - the breakfast was excellent. Secure off-street parking and we felt completely safe during our stay. Several resident Springboks and some interesting birds on the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Good day, Thank you for your feedback. We appreciate it. Kind regards

Desiree N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike oornagstop tussen Bloem en Springbok. Lekker rustig by die rivier met mooi groot grasperke! Kamer was mooi en het op die rivier uitgekyk. Vriendelik ontvang en kon ons na goeie restaurante in die omgewing verwys. Die ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete

Phil S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Awesome place, nice and peaceful. Awesome accommodation on the banks of the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Thank you for your feedback. We look forward to your next visit in the future. Kind regards, Sunriver Kalahari Lodge

Guillaume Jacobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker oorgebly. Ontvangs was vriendelik en alles was skoon en perfek. Ontbyt is ingesluit en dit was heerlik. Pragtige plek. Kan hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg! Sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete Sunriver Kalahari Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elisma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 617
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 617
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5415333daf2a325a7ded5763bb9ac5081b246206d16fadd3aec0923c3d0a2a8ce6f7264042f1fa15bcfed459d5116d922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 617 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 8 Steenbok Lane Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.451913853767 21.259305242328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang