Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foxhill-laan 9, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunbird Cottage bied bekoorlike verblyf in 'n vrystaande tuinkothuis op die eienaar se perseel in Salt Rock. Dit is net 3,2 km vanaf Tiffany's Beach en 3,9 km vanaf Salt Lake Beach en is perfek vir 'n seewegbreek.

Die pragtige kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en yskas-vrieskas, asook alle nodige eetgerei en breekware toegeru is. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser dra by tot die gerief. In die sitarea is daar rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ook buitelug-etes geniet op 'n gemeubileerde stoep met 'n uitsig oor die sprankelende swembad en welige tuine. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Foxhill-laan 9, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foxhill-laan 9, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c0904a2ee62fbab3dfa3f0847488cea8b70044936baf16c11f37ec16c4ee6fb96c563e4c5ef8d0bd17a744cb82f2f02d4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 Foxhill Lane Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.4844664 31.2282595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang