Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbirds

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaellaan 126, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sunbirds bied veilige selfsorgverblyf en is een van die oorspronklike visserskothuise in die skilderagtige Nature's Valley.

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 kamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende twee slaapkamers onderskeidelik 'n koningingrootte- en 'n dubbelbed het. Een van die badkamers het 'n stort, terwyl die tweede badkamer met 'n bad toegerus is. Die slaapkamers vloei in 'n oop leefarea met 'n ruim kombuis, eetarea en 'n sitkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n gemeubileerde patio met oorgenoeg sitplek wat oor 'n veilige tuin uitkyk. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en rusbanke voor 'n platskerm-TV vir ontspanning. WiFi en DStv is op versoek beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n buitestort met warm water asook 'n buitebraai-area. Gaste kan dit ook geniet om op die nabygeleë strand te stap of die nabygeleë restaurant te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Sunbirds
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • St. Michaellaan 126, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbirds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaellaan 126, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a20d3944e872810a6f18394c91f6acd6600a0127a95823a0e2da1bfff9a0e212b5f17ccf4c1d226fede05c8abec79abe9da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 126 Saint Michael Avenue Nature’s Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984341 23.54855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang