Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir Sundowner Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lanet R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanet R

Lekker.

Ek, my pa, my broer en verloofde het oornag daar. Dit was 'n goeie pitstop.

Kobus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

'n Perfekte rusplek as mens net wil oornag of vir 'n paar dae wegbreek.

Puik kamers en 'n mooi restaurant.

Sheila S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila S

Clean, stylish, perfect for stay-overs.

Clean, close to restaurants and a perfect place to stay for the night while traveling. Had all expected appliances, namely: a fan, microwave, fridge. Style of rooms is lovely.

Bhekimpilo M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhekimpilo M

It was beautiful.

More accommodating and neat.

Tertius D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius D

Goeie en betroubare diens ervaar.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens gehad.

Ebert M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebert M

Netjies, bekostigbaar.

Netjiese geriewe, waarde vir geld.

Wim F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim F

Ideaal om oor te bly vir een nag.

Netjies en veilig. Mense baie vriendelik.

Hennie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie S

Die prys wat ons moes betaal per aand was glad nie waarde vir geld nie.

Die fotos is baie misleidend. Daar is fotos van bokke, maar ons kon nie naby hulle kom met al die drade en hekke nie.

Veronika D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronika D

Enjoyable, clean stay.

Enjoyable stay - very nice even with a caravan, lots of space to park and turn around. Nice and clean units.

Claire B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B

Ultra convenient and comfy.

Great place to stay, everything you need in one place! Loved it!

Arnold D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D

Dit was 'n wenner.

Uitstekend en baie goed geleë.

Jacques D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Ons het baie lekker gebly. My seun kon in die gimnasium oefen en ons het lekker geswem.

Pragtige plek, uitstekende waarde vir geld.

Martin M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Perfek wat vir ons behoefte.

Ons was op pad van Durban na die Kruger, en het besluit om op Piet Retief te oornag. Sundowner Lodge was perfek hiervoor, goeg geleë, baie netjies, baie vriendelike ontvangs, en baie aangename tydjie.

Sundowner Lodge se terugvoer

Hi Martin, baie dankie vir die goeie resensie. Dis altyd aangenaam om sulke terugvoering te ontvang.

Sundowner Lodge
Lisa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Lekker.

Die kamer was skoon en die area was rustig. Die kroeg het 'n lekker vibe gehad. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Sundowner Lodge se terugvoer

Hi Lisa. Baie dankie vir jou awesome resensie. Ons waardeer dit en ons hoop om julle weer by ons te sien.

Sundowner Lodge
Gabriela B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriela B

Good.

Just a stop over. It was perfect for what we needed.

Kathrin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathrin B

Everything excellent except for the young male at reception.

We really enjoyed our stay, a one-night sleepover on the way to the coast. Upon arrival, the young guy at reception was not welcoming at all, which is really a shame. Everything else was fine. Even when our water was cold in the morning, we were helped within 5 minutes.

Derik S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derik S

Waarde vir geld, gerieflik.

Goeie waarde vir geld en heeltemal gerieflik genoeg vir 'n aand of twee se verblyf tydens sakebesoek. Ongelukkig naby aan die hoofpad wat geraas van trokke en voertuie 'n konstante maak. Sal definitief weer daarheen gaan.

Liezl G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl G

Baie mooi, skoon en netjies!

Baie mooi eenhede waarin daar baie moeite gedoen word. Gasgeisers werk net nie so effektief nie.

Derick J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick J

Sal weer daar oorslaap.

Sal meer kanale op DStv wil sien.

Sundowner Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie en terugvoering Hendrik.

Sundowner Lodge
Annelda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelda V

Oulike plek vir oorslaap oppad kus toe.

Baie lekker goed toegeruste eenheid. Netjies en gemaklik.

Jurie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie M

Lekke oornag destinasie.

Vriendelik ontvang. Die eennhede wat ons op kort kennisgewing gekry het, was nie selfsorg-eenhede nie. Sundowner het plan gemaak en vir ons toegang tot die gebruik van die lapa en braai geriewe gegee en self vir ons eetgerei gereël.

Sundowner Lodge se terugvoer

Beste Jurie, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons n groot plesier om julle hier te he. Tot volgende keer.

Sundowner Lodge
Christelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Gerieflike oornagplek.

Goed geleë en ons was vriendlik ontvang. Groot pluspunt was die gemaklike bed, hiervoor gee ons hul 10/10.

Sundowner Lodge se terugvoer

Hello Christelle, baie dankie vir julle resensie, en baie dankie dat julle die kamer so netjies vir ons gelos het. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Tot volgende keer.

Sundowner Lodge
Madelein M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Baie lekker, baie mooi, sal weer by die Sundowner Logde bly.

Die geld werd! Baie lekker bed sal enige dag weer daar slaap.

Sundowner Lodge se terugvoer

Hi Madelein, baie baie dankie vir jou resensie. Sien uit om julle in die toekoms weer te sien.

Sundowner Lodge
Mahomed G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed G

Excellent honeymoon suite.

Lovely room. Peaceful. Safe.

Christelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Baie geniet.

Ons oornagverblyf was baie lekker. Skoon en veilig. Sal weer daar bly.

Sundowner Lodge se terugvoer

Hi Chantelle,

Baie dankie vir die mooi resensie!

Ons sien uit om julle weer hier by ons te hê.

Sundowner Lodge
Mercia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Baie aangenaam.

Spoedige hulp met slaapplek. Skoon. Netjies. En baie mooi kamers vir geldwaarde.

Dehan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan V

Affordable and clean, easy to find, suitable for overnight stay.

Encountered issue with booking in - somewhere between their admin system and the website my booking went AWOL, which caused slight panic. Thankfully, the shift manager was able to find my reservation via the website and the panic was sorted out, but it requires a bit of attention from Sundowner Lodge management in managing their reservations better.

Sundowner Lodge se terugvoer

Good afternoon, Thank you for your review. Unfortunately Piet Retief is hit *HARD* with Eskom and Internal (Municipal) loadshedding (17-20 hours at a time), and even though we do have solar and generators for our guest's convenience, we do struggle with network and the internet because of power interruptions at service providers. Tower batteries only last a certain amount of hours, and with loadshedding as bad as ours, the local lowers and network providers have trouble getting the batteries charged because electricity is only on for 30 minutes at a time...if we're lucky.
This results in emails "disappearing" and often not received, phones not working (landlines and cellphones), etc.
We apologize for the inconvenience.

Sundowner Lodge
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marieke D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke D

Ons was baie tevrede!

Die kampterrein is baie netjies en die badkamers ook. Restaurant kan ek ook aanbeveel.

John M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Very relaxing, seeing animals roaming around the cabin was interesting.

I will definitely book this place again.

Janine N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Dis 'n mooi plek.

DStv was uitgeslaan, maar die personeel het dit probeer uitsorteer. Ons het dit waardeer dat hulle aandag gegee het aan die probleem. Hulle het ook aangebied om ons te opgradeer na 'n groter chalet wat wys dat hulle die ekstra myl stap.

Alida B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Pragtige en ruim log cabins met lekker uitsig oor die natuur!

Dit is lieflike ruim en skoon luukse akkommodasie. Sal enige tyd weer by julle oornag, dit was heerlik.

Theresa L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa L

Kamer was vuil, ontvangs onvriendelik.

Sien sterre.

Elaine H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H

Baie gerieflike netjiese oord. Bo verwagting!

Puik diens, netjiese kamers en perfek vir gesin met klein kinders. Skoon kamers en reg langs die hoofpad op pad Richardsbaai toe. Bo verwagting goed en waarde vir geld.

Jacques S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Netjies en skoon, waarde vir geld.

Maklik op hoofpad geleë.

Arno C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno C

Gemaklik.

Baie lekker verblyf. Al wat ek persoonlik sou geniet het sou 'n dakwaaier gewees het i.p.v. 'n staanwaaier.

Olga G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G

Perfect for stay over.

Perfect for stayover, great place.

Frans B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Self-help eenhede ruim en netjies. Waarde vir geld.

Gerieflik, ruim, netjies en privaat. Enigste klagte - die pou wat heelnag skree langsaan. Mens raak dit seker later gewoond, maar ons was elke uur wakker.

Etienne H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H

Ideale plek om oor te slaap of selfs vir 'n paar dae verblyf.

Sundowner Lodge is 'n goeie netjiese plek om oor te bly wanneer Piet Retief besoek word. Sal dit sterk aanbeveel want dit is baie goeie waarde vir geld en die personeel baie vriendelik. Padverkeer nie 'n probleem met geraas nie.

Elmari B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari B

Ons het Sundowner Lodge gebruik vir oornagverblyf op ons vakansieroete na Hluhluwe Imfolozi Wildreservaat.

Die verblyf was gemaklik en voldoende vir ons reis.

Vanaf
Vanaf R526
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R526
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYTI2ZWQwLTMwZTMtNDA1Ny05MjVlLTI5OTJlN2MyNjY3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R526 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Plot G13 Welgekozen 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.989483436324 30.79674705863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang