Sundowner Lodge
- Kapasiteit: 86 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R526 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sundowner Lodge and Caravan Park is in die dorpie Piet Retief geleë en bied 'n verskeidenheid verblyf- en kampgeriewe. Piet Retief is halfpad tussen Gauteng en die Noordkus geleë en sorg vir 'n perfekte oornagplek op pad na Mosambiek.
Die verblyf bestaan uit standaard-chalets, selfsorgkamers, selfsorg-eenhede en wittebroodsuites. Verder spog Sundowner Lodge met 6 karavaan- en kampeerplekke met skoon, kwaliteit ablusiegeriewe.
Nog 'n kenmerk is die wilde kamp met sy 4, luukse oopplan-houthutte. Elke huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n houtdek en braaigeriewe.
Daar is baie doendinge en dienste beskikbaar op en om die eiendom, insluitend die Waffle Shack Restaurant en die SunActive Gym, afkoel in die swembad, of om jou span by die Sundowner Sports Bar te ondersteun.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Sundowner Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang