SuNel's Guest Rooms
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SuNel Guest Rooms is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, sowat 65 km noord van Kaapstad geleë.
Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 4 gastekamers, óf toegerus met 'n koningingrootte- óf 2 driekwartbeddens. Elke kamer het lugversorging en toegerus met TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied 'n heerlike volledige Engelse ontbyt in die eetkamer terwyl middagetepakkies op versoek beskikbaar sal wees.
Doendinge wat aangebied word sluit 4x4-roetes, fietsry, voetslaan, natuurroetes, perdry en walviskyk net 40 minute weg. Swartland Cellars is waar van die wêreld se beste wyne geproe kan word, waarvan 35 uitgevoer word. Keldertoere, met gratis wynproe kan bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink SuNel's Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang