True Tides @ The Bridge 64
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 17, St. Lucia-riviermonding, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
True Tides @ The Bridge 64 is 'n woonstel op die eerste verdieping in die dorpie St Lucia, 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n TV, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die kompleks is sentraal geleë op die hoofpad wat aan die Estuary-meer grens, naby al die geriewe, en stapafstand van die winkels en die strande af. Seekoeie en ander wilde diere besoek dikwels die komplekse tuine en die swembadarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- McKenziestraat 17, St. Lucia-riviermonding, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink True Tides @ The Bridge 64 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 17, St. Lucia-riviermonding, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal