Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunningdale Duplex

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugarfarm Trail, Sunningdale, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunningdale Duplex is op die eienaar se perseel in Sunningdale, Umhlanga, 'n residensiële, kommersiële en oorddorp noord van Durban aan die kus van KwaZulu-Natal. Die dupleks word met 'n enkellopende mansstudent gedeel.

Die dupleks beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n aparte stort en toilet. Die oopplan-leefareas word gedeel en beskik oor 'n sitarea, eetarea en ruim leefareas.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, gasstoof, breekware en eetgerei toegerus.

Gaste kan in die tuin ontspan of na een van die nabygeleë restaurante stap.

Parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Sunningdale Duplex
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sugarfarm Trail, Sunningdale, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunningdale Duplex het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugarfarm Trail, Sunningdale, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb42e2b24b71985bc500ee9e5575d4096746c7da447654897e882e33a81f804d019a6b819936a0707eb4d3b68f39607dbba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Sugarfarm Trail Sunningdale 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7497669 31.0448192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang