Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise @ Apartment 61

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sunrize-weg 100, Eenheid 61 Laventel Close, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R960 R720 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sunrise @ Apartment 61 is 'n knus selfsorgwoonstel wat sentraal in die veilige Lavender Close-kompleks in Pretoria geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir eet en ontspan, asook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Parkeerplek word in 'n enkelmotorhuis en op 'n ekstra parkeerplek in die kompleks voorsien. Die woonstel word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Sunrize-weg 100, Eenheid 61 Laventel Close, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Sunrise @ Apartment 61 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R960 R720
per nag, vir 4 mense
Vanaf R960
R960 R720
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sunrize-weg 100, Eenheid 61 Laventel Close, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ae673d1a887bbd63682fa9af869cd207445041b03db8118673757645ed50cf805ab6b9fbf71d1a1b8f541f37957ff207f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R720 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 100 Sunrize Road Unit 61 Lavender Close 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.803556990707 28.327008496924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang