+20
Selfsorg in Hartenbos

Sunrise Haven Oewerstroom

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunrise Haven Oewerstroom is 'n rustige, stylvolle ruimte op die pragtige Tuinroete in Hartenbos, Mosselbaai, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, wasmasjien en droër. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.

Die Hartenbosrivier vloei deur hierdie veilige kompleks en bied gaste die kans om pragtige sonsopkomste en sonsondergange te geniet. Daar is oorvloedige voëllewe en groot oop speelgronde vir kinders.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunrise Haven Oewerstroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ceba41e89df327c1829115882ad94b966bc04b9a85f86e7e279513eef51bdcea4c09a17cf2f62a06bb709de6c1d2e2283b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 R102 Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119220338692 22.102426252744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang