Surfers Paradise
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Surfers Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Jeffreysbaai wat smaakvol versier is. Die bekende Supertubes-strand is ook net 'n kort entjie se stap ver.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is draagbare braaigeriewe in die gemeenskaplike tuin.
Ekstra geriewe sluit WiFi en sekere DStv-kanale, asook 'n wasmasjien in.
Bedlinne, badhanddoeke en handdoekies word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke, duikpakke en branderplanke saambring. Die woonstel het ook 'n rak waar branderplanke en duikpakke kan droog raak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Terri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Flame-singel 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Surfers Paradise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang