Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Chalets

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hannah J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very clean and private. The room was very clean and even had air conditioning, which was lovely. We had our two dogs with us and there was a nice spot to walk them around too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Comfortable and convenient. Convenient place for a stopover. Rooms are clean and neat. The kids enjoyed the playground. It's easy to get to and close to the Engen N1 stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker oornag plek. Heerlik ge-oornag, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjiese en gerieflike lodge om by oor te bly. Sunset Lodge is baie netjies en skoon. Die kamer het alles wat jy benodig soos 'n mikrogolf, tee, koffie en suiker. Die linne op die bed en handdoeke is pragtig skoon. Lekker stort en geriewe. Ons sal die lodge enige tyd aanbeveel. Die pad tussen Plettenberg Baai en Pretoria was sommer korter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Sunset Chalets
Baie dankie dat u by Sunset Chalets oornag het. Ons ontvang u graag weer. Groete Jean

Elize J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netjies, rustig en veilig. Baie netjies. Alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker oorslaapplekkie! Baie lekker! Alles wat nodig is vir oorslaap is daar, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie nice. Baie lekker plek en veilig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Baie verfrissende en goed toegeruste "halfweg stasie" vir die moeë reisiger. Veilig en gerieflike verblyf met onderdak parkering en voldoende ekstra spasie (indien benodig) vir sleepwa / woonwa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great. Gasheer was baie vriendelik met die aankoms. Die eenheid was skoon en netjies. Het baie lekker oornag. Sal beslis weer by Sunset Chalets oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uit die boeke! Baie netjies, skoon en 'n plesier om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sluiterstraat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef1b08dd4e09dc709faaf2796eb654e458c8aeac43f7d6737885995f374d2705d78040c3e9804ef24733f71c20344f4271f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 1 Sluiter Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.727290463383 25.088350474834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang