Sunset Holiday Accommodation 207
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze 207, Strand, 7450, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Holiday Accommodation 207 is 'n ateljee-eenheid in die Ocean Breeze Hotel in Strand. Dié hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums.
Hierdie oopplan-eenheid bied see-uitsigte vanaf die slaapkamervenster en het slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n koninggrootte-bed, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Gaste kan gerus die gemeenskaplike swembad gebruik en daar is 'n restaurant op die boonste verdieping van die gebou.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en die Hottentots-Holland Natuurreservaat in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Maghidi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kusweg 17, Ocean Breeze 207, Strand, 7450, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Holiday Accommodation 207 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze 207, Strand, 7450, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang