Rotary Place
Beskrywing
Die eenheid bied slaappplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaar woon met hul troeteldiere op die perseel .
Dele van die eiendom is nie toeganklik vir gaste nie. Dit sluit enige area agter 'n hek in, ongeag of daardie hek oopgelaat is of nie.
Indien gaste nie die eienaar se troeteldiere in hul spasie wil hê tydens hul verblyf op die eienaar se eiendom nie, stel asb. die eienaar in kennis en die troeteldiere sal agter hekke aangehou word.
Gaste word versoek om asb. by die inklok- en uitkloktye te hou. Dit help om die voorbereidings van die eenhede te vergemaklik en te verseker dat die eenheid wat gaste bespreek het, gereed sal wees vir gaste se aankoms.
Toegang sal voor 14:00 geweier word.
Toegang sal geweier word totdat bewys van betaling van die volle gekwoteerde bedrag vereffen is.
As gaste op enige stadium onseker is oor iets, vra asb. met vrymoedigheid.
'n Volledige uiteensetting van die reëls is beskikbaar voor inkloktyd, en sal op versoek per e-pos of via WhatsApp deurgegee word. Die reëls word ook in die eenheid vertoon.
Geen daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar nie.
In die geval van 'n verblyftydperk langer as 1 week, sal die beddegoed op dag 7 verander word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die toilet is apart. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaar woon met hul troeteldiere op die perseel .
Dele van die eiendom is nie toeganklik vir gaste nie. Dit sluit enige area agter 'n hek in, ongeag of daardie hek oopgelaat is of nie.
Indien gaste nie die eienaar se troeteldiere in hul spasie wil hê tydens hul verblyf op die eienaar se eiendom nie, stel asb. die eienaar in kennis en die troeteldiere sal agter hekke aangehou word.
Gaste word versoek om asb. by die inklok- en uitkloktye te hou. Dit help om die voorbereidings van die eenhede te vergemaklik en te verseker dat die eenheid wat gaste bespreek het, gereed sal wees vir gaste se aankoms.
Toegang sal voor 14:00 geweier word.
Toegang sal geweier word totdat bewys van betaling van die volle gekwoteerde bedrag vereffen is.
As gaste op enige stadium onseker is oor iets, vra asb. met vrymoedigheid.
'n Volledige uiteensetting van die reëls is beskikbaar voor inkloktyd, en sal op versoek per e-pos of via WhatsApp deurgegee word. Die reëls word ook in die eenheid vertoon.
Geen daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar nie.
In die geval van 'n verblyftydperk langer as 1 week, sal die beddegoed op dag 7 verander word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotariestraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang