Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Sands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Sunset Sands
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rynier Van Der Watt L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynier Van Der Watt L

Baie rustig met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gekuier. Die eienaar was baie hoflik en behulpsaam. Die woonstel is ook baie goed ingerig en skoon.

Sunset Sands se terugvoer

Hi Rynier

Dankie vir die terugvoering.
Groetnis

Sunset Sands
Karien J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Ons kuier by Sunset Sands was heerlik! Ruim, skoon, netjies en ideale ligging. Puik kliëntediens.

Ons verblyf by Sunset Sands was heerlik. Schalk het vir ons vooraf al die inklok inligting gestuur en alles het seepglad verloop. Die eenheid is ruim, skoon, netjies , gerieflik en veilig. Die ligging is fantasties. Ons sal definitief weer daar oorbly. Spesiale dank aan Schalk vir die baie moeite wat hy gedoen het om 'n dagboek wat agtergebly het, weer by ons te kry. Ons was so dankbaar!

Sunset Sands se terugvoer

Baie dankie Karien.
Sien julle weer

Sunset Sands
Sandra V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Wintervakansie — ontspan en elke dag die see-uitsig gekyk en verskillende strande gegaan. Kerkbasaar gegaan wat net op die hoek was en heerlike pannekoek geniet.

Dis 'n lekker vakansiewoonstel, see afstand en kan die see-uitsig sien en die eienaar doen baie moeite. Braai ook baie lekker by die balkon/stoep. Die woonstel was ook net lekker warm gewees en nie koud gekry met die reëntyd in die wintermaand nie.

Alet D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D

Fantasties.

Ja, sal mense aanraai om daar te bly. Loopafstand van alles af maak dit net soveel gemakliker.

Sunset Sands se terugvoer

Dankie Alet
Ek is bly julle het dit geniet

Groetnis
Schalk

Sunset Sands
Edre M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edre M

Neat, convenient and lovely.

Very nice. It was near all the restaurants, so it was nice to take walks. The owner checked up on us, which was very professional.

Sunset Sands se terugvoer

Thanks Edre

Much appreciated.

Sunset Sands
Johlize J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlize J

Great stay!

We stayed here for 2 nights, had a great experience! Super clean and comfortable. Host was very helpful and friendly.

Ewald R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald R

Lekker by die see.

Ons het baie lekker gebly en gekuier. 5min stap tot op die hoof strand. Alles was binne loop afstand.

Sunset Sands se terugvoer

Baie dankie Ewald

Sunset Sands
Sonri M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonri M

Baie lekker ligging, loopafstand van omtrent alles af.

Ons het in 'n baie oulike plekkie gebly, mense was orals baie vriendelik en sal vir seker weer soontoe gaan.

Eurika O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika O

Op hoofstrand baie gerieflik.

Gerieflik naby strand en restaurante.

Nadia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M

Woonstel skoon en netjies, ligging perfek.

Stapafstand na strand en winkels, sal beslis aanbeveel.

Jaco L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Goed kon rus.

Lekker naby aan die hoof strand en restaurante.

Marinda C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Goed vir jou siel en gemoed.

Die omgewing laat jou afskakel van elke dag se besige lewe van huis-werk.

Sunset Sands se terugvoer

Baie dankie Marinda.

Sunset Sands
Isobet O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobet O

Goeie ligging, kan effens raserig wees oor naweke.

Dis die jongmense wat in die straat raas as die oumense wil slaap! Die waaiers van die restaurante in die omgewing raas ook bietjie. Die woonstel is netjies. Ons het lekker gekuier. Die reëlings vir die sleutel en aanwysings was puik.

Sunset Sands se terugvoer

Beste Isobet
Baie dankie vir jou terugvoering.
Groete
Schalk

Sunset Sands
Whineley B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whineley B

Dit was asemrowend, die veiligheid en parkering is baie goed en alles is loopafstand.

Die woonstel is pragtig en netjies skoon, dit is het 'n atmosfeer wat skrik vir niks. Alles wat jy nodig is rondom en loopafstand van die woonstel geleë so jou voertuig kan ook net heeltyd staan en jy kan baie petrol bespaar. Die strand is net agter die woonstel en die uitsig is baie mooi as jy van die balcony na die see kyk. Ons het dit regtig baie geniet.

Sunset Sands se terugvoer

Baie dankie Whineley. Sien julle weer.

Sunset Sands
Daniel P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P

Rustig en gemaklik.

Baie lekker plekkie, het dit baie geniet. Naby winkels.

Sunset Sands se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Sunset Sands
Jaco V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Gerieflik en bekostigbaar.

Toe balkon met braai werk lekker as die weer nie saamspeel nie.

Sunset Sands se terugvoer

Beste Jaco
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete
Schalk

Sunset Sands
Nicolene P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene P

Baie lekker verblyf.

Waarde vir geld en ligging was perfek.

Jolene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene L

Baie lekker.

Ons as gesin het onsself regtig geniet, die woonstel is regtig naby alles geleë en is loopafstand van alles. Woonstel was goed toegerus en gemaklik.

Sunset Sands se terugvoer

Baie dankie Jolene. Hoop om julle weer te verwelkom.

Sunset Sands
Leoni V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni V

Baie heerlik!

Baie gerieflik, eienaar behulpsaam en vriendelik. Baie sentraal met 'n heerlike uitsig. Loopafstand van alles.

Sunset Sands se terugvoer

Baie dankie Leoni.

Sunset Sands
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 31, Blue Horizon woonstelle 16, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf14154a3792889a42b76b6000b1c8506213f89f9b1e5e4c99dfdb8c6b621fbb668897c6f0aa4ec0166089f06824241f5fe8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 31 Diaz Road Blue Horizon Flats 16 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0518099 24.9239899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang