Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Sands

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Monja-mari J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rus vir die siel! Baie goed ingerig, naby eetplekke en hoofstrand, stapafstand! Lekker ingeboude braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynier Van Der Watt L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie rustig met 'n asemrowende uitsig oor die see. Ons het baie lekker gekuier. Die eienaar was baie hoflik en behulpsaam. Die woonstel is ook baie goed ingerig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Sunset Sands
Hi Rynier Dankie vir die terugvoering. Groetnis

Karien J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ons kuier by Sunset Sands was heerlik! Ruim, skoon, netjies en ideale ligging. Puik kliëntediens. Ons verblyf by Sunset Sands was heerlik. Schalk het vir ons vooraf al die inklok inligting gestuur en alles het seepglad verloop. Die eenheid is ruim, skoon, netjies , gerieflik en veilig. Die ligging is fantasties. Ons sal definitief weer daar oorbly. Spesiale dank aan Schalk vir die baie moeite wat hy gedoen het om 'n dagboek wat agtergebly het, weer by ons te kry. Ons was so dankbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Sunset Sands
Baie dankie Karien. Sien julle weer

Alet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantasties. Ja, sal mense aanraai om daar te bly. Loopafstand van alles af maak dit net soveel gemakliker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Sunset Sands
Dankie Alet Ek is bly julle het dit geniet Groetnis Schalk

Edre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Neat, convenient and lovely. Very nice. It was near all the restaurants, so it was nice to take walks. The owner checked up on us, which was very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Sunset Sands
Thanks Edre Much appreciated.

Johlize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Great stay! We stayed here for 2 nights, had a great experience! Super clean and comfortable. Host was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Lekker by die see. Ons het baie lekker gebly en gekuier. 5min stap tot op die hoof strand. Alles was binne loop afstand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Sunset Sands
Baie dankie Ewald

Sandra V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Wintervakansie — ontspan en elke dag die see-uitsig gekyk en verskillende strande gegaan. Kerkbasaar gegaan wat net op die hoek was en heerlike pannekoek geniet. Dis 'n lekker vakansiewoonstel, see afstand en kan die see-uitsig sien en die eienaar doen baie moeite. Braai ook baie lekker by die balkon/stoep. Die woonstel was ook net lekker warm gewees en nie koud gekry met die reëntyd in die wintermaand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonri M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Baie lekker ligging, loopafstand van omtrent alles af. Ons het in 'n baie oulike plekkie gebly, mense was orals baie vriendelik en sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

Op hoofstrand baie gerieflik. Gerieflik naby strand en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 31, Blue Horizon woonstelle 16, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623c09c2695442bdfaf7dcd04f708d46518d2d838343ef42f0cbe41fff85a7ceb60e3bdcc4f5c6fa9848ddd46cf708b7191d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 31 Diaz Road Blue Horizon Flats 16 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0518099 24.9239899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang