Sunset View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sunset View is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin, sakereisigers of paartjies.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beddens in albei slaapkamers kan op versoek in 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens omskep word.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n klein toonbank langs die kombuis. Die leefarea het 'n sitarea en 'n TV en dit lei na 'n balkon met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Serah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset View het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobelia-straat 26, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap