Sunshine House
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 19 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynstraat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 134R1 281 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunshine House beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea met 'n TV. Gaste kan by hul eie stroomdienste inteken. Die verblyf het ook sonkrag wat die ligte sal aanhou. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Die bekoorlike kusdorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme en asemrowende natuurskoon. Daar is talle stap- en fietsryroetes, asook perdryitte op die strand, visvangekspedisies en wynproe. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na buitemuurse aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 331
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dolfynstraat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynstraat 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang