Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Super Cool

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Rene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik vakansie gehou. Alles was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izette W
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlik, skoon en gerieflik. Baie dankie. Die verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Izette. Ons begeerte is eerlikwaar om aan ons gaste 'n heerlike, kommervrye en ontspanne vakansie in ons pragtige dorp en omgewing te bied. Ons is bly as dit jou ervaring was. Kom kuier gerus weer.

Arun Chandran V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Good. Easy access to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Hi Arun. It was so lovely to meet your family. We enjoyed accommodating you. Come again.

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker gebly. Lekker gebly. Handdoeke word nie voorsien nie, dis anders as die norm en het ons onkant gevang. Die gasvrou het ons goedgunstiglik van handdoeke voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrick B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Enjoyed every moment. Nice place to stay. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2023

Aangename plekkie. Sou wou hê dit moes 2-slaapkamerwoonstel wees, glad nie wat ons verwag het nie. Tienerdogter moes apart slaap.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Roux
Super Cool
Goeiedag, Dit was aangenaam om julle hier te huisves Veronica. Mense moet net na die foto's op ons profiel kyk om te sien dat dit eintlik bestaan uit 'n "bachelor flat" met slaapplek vir twee plus n ander kamer met en-suite badkamer vir twee langsaan op die dek wat net deur die vier lede gebruik word. Tot dusver het ons nog net baie goeie terugvoer gekry. Groete

Ann C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Absoluut fantasties. Super Cool is n plek wat ons defnitief weer gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Like home, satisfied. Had a wonderful stay. Owners are friendly and helpful. Will definitely use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Thank you. It was nice to get to know you.

Adele P
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Wonderlike tyd! Ons het regtig 'n wonderlike 6 nagte oorgeslaap. Dit is lekker loopafstand strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Ons is bly dat julle lekker by ons gekuier het. Dit was aangenaam om julle te huisves. Kom gerus weer.

Sharon A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Uitstekend. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Ons is bly dat julle ons akkommodasie lekker en gerieflik gevind het. Dit verskaf aan ons groot vreugde as ons gaste lekker by ons kuier. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweekuilen, Blouvalkstraat 26, Diasstrand, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkj88fZuFIqZcOUXVLljfTauoCLzYjRrS5kLbt5QYcCRuA9U7Tx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Tweekuilen 26 Blouvalk Street 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.152782745985 22.105985491829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang